Van den Berg, Dirk Johannes
(Art Historical Work Group of South Africa, 1987-06)
Onduidelikhede in die veld waarin die 'simbool' en 'simptoom' in die ikonologie van Panofsky optree, is die uitgangspunt van 'n ondersoek waarin getrag word om enkele metodologiese probleemvelde in die kunshistoriese ...