Browsing South African Journal of Art History Volume 02 (1987) by Title

Browsing South African Journal of Art History Volume 02 (1987) by Title

Sort by: Order: Results:

  • Woodhouse, Herbert Charles, 1919-2011; Van den Berg, Dirk Johannes (Art Historical Work Group of South Africa, 1987-06)
    From time to time writers on the rock paintings of South Africa have drawn attention to the depiction of tusks on animals that do not have them in real life and also to tusks on snakes and therianthropic figures. The known ...
  • Van den Berg, Dirk Johannes (Art Historical Work Group of South Africa, 1987-06)
    Onduidelikhede in die veld waarin die 'simbool' en 'simptoom' in die ikonologie van Panofsky optree, is die uitgangspunt van 'n ondersoek waarin getrag word om enkele metodologiese probleemvelde in die kunshistoriese ...
  • Van der Waal, Gerhard-Mark (Art Historical Work Group of South Africa, 1987-06)
    As vertrekpunt vir 'n moontlike bree oorsig van die groei van Kunsgeskiedenis in Suid-Afrika, bied hierdie artikel enkele bevindings op grond van die gelewerde formele studies oor die afgelope vyftig jaar. Aan die hand van ...
  • De Villiers, E.S. (Art Historical Work Group of South Africa, 1987-06)
    "The Golden Cabinet Of The Noble And Liberal Art Of Painting" was written in Flemish shortly before 1661 by the Antwerp rederijker, Cornelius de Bie. In this article it is discussed for the first time in the context of its ...
  • Marais, M.M.S.; Van den Berg, Dirk Johannes (Art Historical Work Group of South Africa, 1987-06)
    In hierdie artikel word aandag gegee aan die karakter van die kunstenaar J.H. Pierneef se grafiese werke. As etser is Pierneef betreklik onbekend. Daar word verwys na verskeie voorbeelde van die kunstenaar se werk in die ...
  • Mare, Estelle Alma (Art Historical Work Group of South Africa, 1987-06)
    Die problematiese aard van argitektuur in Suid-Afrika wat in 'n krisis- en oorgangsfase verkeer, moet nagegaan word, want met die oog op die toekoms sal die praktyk deurslaggewend wees vir navorsers. Voorlopig sou mens kon ...
  • Hagg, Gerard (Art Historical Work Group of South Africa, 1987)
    Twee kunshistoriese metodes word bespreek. "Kanonisering" beklemtoon die kunstenaar as geisoleerd van sy omgewing en as 'n voorbeeld van ideologiese of estetiese voorkeure van groepe wat strewe na dominansie. Coert Steynberg ...
  • Heidema, Johannes (Art Historical Work Group of South Africa, 1987-06)
    Uitgaande van twee universele dimensies van die bestaan, naamlik individualiteit en gemeenskaplikheid, word 'n strukturele model van die bestaan van enige entiteit geponeer. Deur die model op die bestaan van 'n werk as ...
  • Schmidt, Leoni (Art Historical Work Group of South Africa, 1986-08-15)
    Samevatting van 'n simposium oor kunsgeskiedenis in die Suider-Afrikaanse konteks, gehou by die Randse Afrikaanse Universiteit (R.A.U.) op 15 Augustus 1986.
  • Van der Merwe, T.; Engel, E.P. (Art Historical Work Group of South Africa, 1987-06)
    Oenskynlik lyk Preller se "Morning Glory" na 'n tradisionele stillewe. Formeel en ikonografies gesien is daar egter begripsmatige inkonsekwensies in die werk wat slegs struktureel-simbolies verstaan kan word.
  • Mare, Estelle Alma; Van den Berg, Dirk Johannes (Art Historical Workgroup of South Africa, 1987-06)
  • Mare, Estelle Alma; Van der Waal, Gerhard-Mark (Art Historical Workgroup of South Africa, 1987-11)
  • Van der Walt, H.M.; Van den Berg, Dirk Johannes (Art Historical Work Group of South Africa, 1987-06)
    Little is known about the pieces of South African rock art in collections overseas. This article offers the results of an intensive search for such examples worldwide. The information is given in tables in the Addendum and ...
  • Schmidt, Leoni; Van den Berg, Dirk Johannes (Art Historical Work Group of South Africa, 1987-06)
    In hierdie artikel word daar gekonsentreer op die beskrywing en interpretering van twee Hindoetempels in Johannesburg. Die twee tempels is geselekteer vir bespreking as synde verteenwoordigend van alternatiewe in die ...