Abstract:
Hierdie saak handel oor ’n aansoek deur ’n grootouer vir ’n bevel van
kontak met die grootouer se kleinkind. Hierdie aansoek handel nie oor ’n
nuwe regsaspek nie, maar in hierdie vonnisbespreking word die aangeleentheid
weer in oënskou geneem en krities ondersoek.