Thoughts on the insurable interest of school governing bodies in the immovable property of the state occupied and used by the school

Show simple item record

dc.contributor.author Beckmann, Johan L.
dc.contributor.author Prinsloo, Justus G.
dc.date.accessioned 2010-03-11T08:31:57Z
dc.date.available 2010-03-11T08:31:57Z
dc.date.issued 2009
dc.description.abstract In St Helena Primary School v MEC, Department of Education, Free State Province 2007 4 SA 16 (O) het Vusi R bevind dat die betrokke skool ’n verpligting gehad het om die skade wat deur ’n brand aan die skoolgebou veroorsaak is, te herstel. Die regter het sy bevinding gebaseer op die feit dat die skool die eiendom teen brand verseker het. In ’n artikel in De Rebus van Julie 2008 voer Sonnekus en Schlemmer aan dat skoolbeheerliggame ingevolge die Suid-Afrikaanse Skolewet slegs verantwoordelik is vir die gebruik en bestuur van die skooleiendom en dat die Staat verplig is om skoolgeboue te onderhou. In hierdie artikel ondersoek ons die voorsiening en finansiering van onderwys sowel as die funksies van skoolbeheerliggame. In die lig daarvan bespreek ons Sonnekus en Schlemmer se argumente krities en kom ons tot die gevolgtrekking dat ons nie kan saamstem met hulle bewering dat die skoolbeheerliggaam geen versekerbare belang in die skooleiendom het nie. Ons stem ook nie saam dat onderhoud of herstel van skooleiendom die uitsluitlike verantwoordelikheid en grondwetlike verpligting van die Staat is nie. af
dc.identifier.citation Beckmann, JL & Prinsloo, JG 2009, 'Thoughts on the insurable interest of school governing bodies in the immovable property of the state occupied and used by the school', De Jure, vol. 29, no. 2, pp. 215-238. [www.lexisnexis.co.za] en
dc.identifier.issn 1466-3597
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/13389
dc.language.iso en en
dc.publisher LexisNexis en
dc.rights LexisNexis en
dc.subject School governing bodies en
dc.subject Insurable interest en
dc.subject State immovable property en
dc.subject.lcsh School boards -- Law and legislation -- South Africa en
dc.subject.lcsh School insurance -- Law and legislation -- South Africa en
dc.subject.lcsh Property insurance policies -- South Africa -- Free State en
dc.subject.lcsh South Africa. Dept. of Education -- Finance en
dc.title Thoughts on the insurable interest of school governing bodies in the immovable property of the state occupied and used by the school en
dc.title.alternative Gedagtes oor die versekerbare belang van skoolbeheerliggame in die vaste eiendom van die staat wat deur skole beset en gebruik word af
dc.type Article en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record