Farewell to a colleague and friend of HTS : dedication

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Buitendag, Johan

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

OpenJournals Publishing

Abstract

Opgedra aan prof. dr P.J. van der Merwe by geleentheid van aanvaarding van emeritaat 31 Desember 2009. Dit is vir die redaksie 'n voorreg en eer om hierdie uitgawe van die HTS Teologiese Studies aan sy langsdienende lid, Pieter Johannes van der Merwe, op te dra. Hy tree op 31 Desember 2009 by die Universiteit van Pretoria af in die posisie van Professor en Hoof van die Departement Godsdiens en Sendingwetenskap in die Fakulteit Teologie. 'n Posisie wat hy sedert 1979 in Afdeling A van die destydse Fakulteit en sedert 1 Januarie 2000 in die gesamentlike Fakulteit beklee het.

Description

Keywords

Sustainable Development Goals

Citation

Buitendag, J., 2009, ‘Farewell to a colleague and friend of HTS', HTS Teologiese Studies/Theological Studies 65(1), Art. 766, 4 pages. DOI:10.4102/hts.v65i1.766. [www.hts.org.za]