Kom ek vertel vir jou ’n storie oor Lacan se objet petit a (“kleinletter-ander”) : ’n outo-etnografiese verkenning van ’n kreatiewe persoon se ervaring tydens die skryf van ’n akademiese artikel oor die kreatiewe proses
Loading...
Date
Authors
Hattingh, Roela
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Bureau for Scholarly Journals
Abstract
This article is an auto-ethnographical narrative that, through the splintering of the ego, views the creative process reflectively and reflexively. It includes an exploratory investigation of the concept "Other" as it appears in three creative texts created as part of the "Tracking creative creatures" project.
Hierdie artikel is 'n outo-etnografiese narratief wat reflektief en refleksief na die kreatiewe proses kyk deur die versplintering van die ego. Dit sluit 'n verkennende ondersoek in na die begrip "Ander" in drie kreatiewe tekste wat geskep is as deel van die "Op die spoor van kreatiewe kreature"-projek.

Description
Keywords
Kreatiewe proses, Objet petit a, Outo-etnografie, Refleksiwiteit, Reflektiwiteit, Self-narratief, Auto-ethnography, Reflectivity, Reflexivity, Self-narrative
Sustainable Development Goals
Citation
Hattingh, R 2009, 'Literator', vol. 30, no. 1, pp. 125-147. [http://www.puk.ac.za/literator/]