Abstract:
Kerklike uitsprake oor die Groot Trek -- Kerklike toestande tydens die Groot Trek -- Ds. A. Faure se afvaardiging -- Afvaardiging van Ds. W. A. Krige -- Eerste Sinodale afvaardiging -- Tweede afvaardiging van die Kaapse Kerk -- Resultate van die kerklike deputasiewerk -- Eerste vaste predikante -- Godsdienssin van die Voortrekkers -- Eerste kerkgeboue -- Ring van Transgariep.