Hollandse skrywers uit Suid-Afrika : 'n kultuur-historiese studie. Deel I, (1652-1875)
Loading...
Date
Authors
Conradie, Elizabeth Johanna Moller
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
De Bussy
Abstract
Partial contents: Die oorplanting van die Hollandse kultuur na Suid-Afrika -- Die invloed van die Europese lande, veral van Frankryk -- Joernaalhouers van belang in die laaste jare van die Hollandse gesag -- 'n Satiriese digter oor die eerste oorgawe van die Kaap -- Klassisme, Verligting ... Romantiek -- Die eerste roman in briewe ... "sentimentele rigting" -- Voortrekker-skrywers -- Die opkoms van die Hollandse joernalistiek -- Ortodoksie en Romantiek teenoor Realisme en Liberalisme