Rabie, Delia
(Afrikaanse Letterkundevereniging, 2020-06)
In my vel (2019) deur Azille Coetzee word op die voorblad van die boek beskryf as “ ’n reis”. Aan die een kant is die boek ’n soort outobiografiese reisverhaal waarin die skrywer haar verblyf van 22 maande in Nederland in ...