Teologiekroniek : 'n kollega bekroon met die Andrew Murray-prys

Show simple item record

dc.contributor.author Hofmeyr, J.W. (Johannes Wynand), 1947-
dc.date 1999
dc.date.accessioned 2009-10-20T07:49:16Z
dc.date.available 2009-10-20T07:49:16Z
dc.date.issued 1999
dc.description Continued 2001 as 'Verbum et Ecclesia' en
dc.description.abstract Groot was die nuus in die Fakulteit Teologie (Afd B) van die NG Kerk toe dit bekend geword het dat prof C. J. A. (Cas) Vos die 1999 Andrew Murrayprys vir teologiese vakliteratuur ontvang het. Die prys wat vanjaar vir die twintigste keer toegeken is, is die grootste prys in Afrikaans vir publikasies van die aard. By 'n dinee op Dinsdagaand 4 Mei 1999 in 'n restaurant by die Staatsteater in Pretoria is die prys aan professor Vos oorhandig. Naas 'n erepenning en 'n oorkonde is 'n kontantbedrag van RIO 000-00 ook aan hom oorhandig. By hierdie glansgeleentheid is 'n Commendatio deur een van die beoordelaars vir die prys, professor J W (Hoftie) Hofmeyr uitgespreek. Dit word in sy geheel hier opgeneem. af
dc.description.uri http://explore.up.ac.za/record=b1025276 en
dc.identifier.citation Hofmeyr, JW 1999, 'Teologiekroniek : 'n Kollega bekroon met die Andrew Murray-prys', Skrif en Kerk, vol. 20, no. 2, pp. 510-512. af
dc.identifier.issn 0257-8891
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/11518
dc.language.iso Afrikaans af
dc.publisher Faculty of Theology, University of Pretoria en
dc.rights Faculty of Theology, University of Pretoria en
dc.subject.lcsh Theologians -- South Africa -- University of Pretoria en
dc.subject.lcsh Vos, C.J.A. (Casparus Johannes Adam), 1945- en
dc.subject.lcsh Award winners -- South Africa -- Pretoria en
dc.subject.lcsh Award presentations -- South Africa -- Pretoria en
dc.title Teologiekroniek : 'n kollega bekroon met die Andrew Murray-prys af
dc.type Article af


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record