Dreyer, Yolanda
(OpenJournals Publishing, 2009)
'Voordat ek by die HTS-span aangesluit het, was ek 'n aantal jare sekretaresse by 'n skool en by die NG Gemeente Lynnwoodrif. Met die kinders nog op laerskool, was die oggendposte ideaal. 'n Hoogtepunt en in diepte ...