The indigenous rondavel – a case for conservation
Loading...
Date
Authors
Steyn, Gerald
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Art Historical Work Group of South Africa
Abstract
Open living areas and cattle pens surrounded by thatched round huts, commonly referred to as rondavels, is the
form generally associated with traditional South African architecture. The number of rondavels is, however,
dwindling, due to external pressures, but since they are such a tangible manifestation of a very resilient
indigenous knowledge system, this paper argues that a coordinated and comprehensive initiative is now needed
to protect representative examples.
Oop woonareas en beeskrale omring deur ronde hutte met grasdakke, waarna algemeen verwys word as rondawels, is die vorm wat meestal met traditionele Suid Afrikaanse argitektuur vereenselwig word. Die aantal rondawels word egter vinnig minder as gevolg van eksterne druk, maar aangesien hulle so ’n tasbare verwesenliking van ’n baie buigsame inheemse kennis-stelsel, redeneer hierdie artikel dat ’n gekoördineerde en omvattende inisiatief nou nodig is om verteenwoordigende voorbeelde te beskerm.

Description
Keywords
Rondavel, Thatched round huts, Traditional South African architecture
Sustainable Development Goals
Citation
Steyn,G 2006. 'The indigenous rondavel – a case for conservation', South African Journal of Art History, vol. 21, no.1, pp 21-38. [http://www.journals.co.za/ej/ejour_sajah.html]