Types and typologies of African urbanism
Loading...
Date
Authors
Steyn, Gerald
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Art Historical Work Group of South Africa
Abstract
This article responds to the rapid urbanisation of sub-Saharan Africa. It laments the loss and deterioration of its pre-colonial urban artefacts due to neglect and even war, and pleads for their conservation and the recognition of relevant characteristics as contemporary urban solutions. Part one outlines the conceptual framework and highlights four theoretical considerations pertaining to definitions, preconceptions, methodology and sources of information. Part two contextualises the origins and nature of African urbanism with a brief historical perspective. Part three analyses the morphology of urban space, while part four concludes by discussing some seemingly intrinsic urban characteristics and their compatibility with current urban theories.
Hierdie artikel reageer op die vinnige verstedeliking van sub-Sahara Afrika. Dit betreur die verlies en agteruitgang van sy stedelike artefakte as gevolg van verwaarlosing en selfs oorlog, en pleit vir hul bewaring en die erkenning van toepaslike eienskappe as hedendaagse stedelike oplossings. Deel een beskryf die konseptuele raamwerk en beklemtoon vier teoretiese oorwegings wat verband hou met definisies, vooropgesette idees, metodologie en inligtingsbronne. Deel twee kontekstualiseer die oorsprong en aard van Afrika-stedelikheid met 'n kort historiese oorsig. Deel drie ontleed die morfologie van stedelike ruimte, terwyl deel vier afsluit deur 'n aantal klaarblyklik intrinsieke stedelike eienskappe en hulle versoenbaarheid met hedendaagse stedelike teoriee te bespreek.

Description
Keywords
Pre-colonial African urbanism, African settlement history, Contemporary African cities, Artefacts
Sustainable Development Goals
Citation
Steyn, G 2007, 'Types and typologies of African urbanism', South African Journal of Art History, vol. 22, no. 2, pp. 49-65. [http://www.journals.co.za/ej/ejour_sajah.html]