Hendrik Hofmeyr se Afrikaanse kunsliedere

Show simple item record

dc.contributor.author Van der Mescht, Heinrich Hermann
dc.date.accessioned 2009-05-29T12:03:00Z
dc.date.available 2009-05-29T12:03:00Z
dc.date.issued 2007-06
dc.description.abstract Die Suid-Afrikaanse komponis Hendrik Hofmeyr (gebore 1957) het tot dusver altesaam 28 liedere op Afrikaanse gedigte getoonset. Onder hulle tel gedigte van Elisabeth Eybers (10), Wilhelm Knobel (5), N.P. van Wyk Louw (5), Eugène Marais (2) en S.V. Petersen (6). Die meeste van die liedere is in opdrag gekomponeer. Die doel van die artikel was om na te speur hoe hierdie liedere ontstaan het en wat Hofmeyr se gesigspunte oor die toonsetting van Afrikaanse gedigte is. Onderhoude met die komponis is by die Universiteit van Kaapstad gevoer, en waardevolle inligting is uit sy aantekeninge tot die liedere verkry. Uit hierdie besonderhede blyk dit duidelik dat Hofmeyr baie deeglik oor die toonsettingsproses van elke gedig nagedink het. Die liedere bestaan dikwels uit 'n komplekse web van temas. en_US
dc.identifier.citation Van Der Mescht, H 2007, 'Hendrik Hofmeyr se Afrikaanse kunsliedere', Musicus, vol. 35, no. 2, pp. 46-56. [http://www.unisa.ac.za/default.asp?Cmd=ViewContent&ContentID=20120] en_US
dc.identifier.issn 0256-8837
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/10253
dc.language.iso en en_US
dc.publisher Unisa Press en_US
dc.rights Unisa Press en_US
dc.subject Hendrik Hofmeyr en_US
dc.title Hendrik Hofmeyr se Afrikaanse kunsliedere en_US
dc.type Article en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record