Aflegging van werknemers met vastetermyndienskontrakte
Loading...
Date
Authors
Van Jaarsveld, S.R. (Fanie)
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
LexisNexis
Abstract
Omstredenheid het ontstaan rondom die vraag of die dienskontrak van ’n
werknemer wat vir ’n vastetermyn aangestel is, prematuur beëindig kan
word deur sy werkgewer deur hom of haar af te lê op grond van operasionele
(bedryfs-) vereistes. Enkele jare gelede (2004) het die Arbeidsappèlhof
beslis dat ’n werkgewer aan die dienskontrak gebonde is vir die
duur van die termyn van so ’n kontrak selfs al sou operasionele vereistes
sodanige aflegging noodsaak en/of regverdig (Buthelezi-saak ((2004) 25 ILJ
2317 (AAH)). Die afgelope jaar is die uitspraak egter in die positiewe reg
bevraagteken maar ook bevestig. Vervolgens sal kortliks aan dié kwelvraagstuk
aandag geskenk word.
Description
Keywords
Aflegging, Werknemers, Dienskontrak
Sustainable Development Goals
Citation
Van Jaarsveld, F 2008, 'Aflegging van werknemers met vastetermyndienskontrakte', De Jure, vol. 3, no. 2, pp. 631-635. [www.lexisnexis.co.za]