Beëindig die hertroue van die onderhoudsgeregtigde, 'n onderhoudsbevel ingevolge 'n onderhoudsoreenkoms outomaties? Welgemoed v Mennell 2007 4 SA 446 (SOK)

Show simple item record

dc.contributor.author Van Schalkwyk, L.N. (Llewelyn Neil), 1952-
dc.date.accessioned 2009-05-18T13:31:52Z
dc.date.available 2009-05-18T13:31:52Z
dc.date.issued 2008-08
dc.description.abstract Die gedagte met hierdie vonnisbespreking is om die beslissing in Welgemoed met die uitspraak van die Hoogste Hof van Appèl in Odgers v De Gersigny 2007 2 SA 305 (HHA) te vergelyk. (Sien ook my bespreking van Odgers 2008 De Jure 217.) Die regsvraag in beide sake was of onderhoud by egskeiding wat op ooreenkoms berus of ’n onderhoudsbevel wat ingevolge artikel 7(1) van die Wet op Egskeiding 70 van 1979 verleen is, by hertroue van die geregtigde outomaties verval indien die onderhoudsooreenkoms/-bevel nie uitdruklik hiermee handel nie. In Odgers beslis appèlregter Maya dat hertroue nie die onderhoud(sbevel) beëindig nie. Met die Hoogste Hof van Appèl se uitspraak is daar regsekerheid gebring oor ’n regsvraag wat in die verlede tot verskillende uitsprake aanleiding gegee het. (Sien in hierdie verband oa Van Schalkwyk 2002 De Jure 144 ev.) Ondanks die feit dat Welgemoed op 6 Maart 2006 beslis is en Odgers op 30 November 2006, verskyn eersgenoemde saak later in die hofverslae. Vervolgens wend ek my tot die bespreking van die saak en vergelyk dit met die beslissing van die Hoogste Hof van Appèl. en_US
dc.identifier.citation Van Schalkwyk, LN 2008, 'Beëindig die hertroue van die onderhoudsgeregtigde, 'n onderhoudsbevel ingevolge 'n onderhoudsooreenkoms outomaties? Welgemoed v Mennell 2007 4 SA 446 (SOK)', Journal of Contemporary Roman Dutch Law/Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 71, pp. 523-528. [www.lexisnexis.co.za] en_US
dc.identifier.issn 1682-4490
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/10065
dc.language.iso Afrikaans en_US
dc.publisher LexisNexis en_US
dc.rights LexisNexis en_US
dc.subject Hertroue en_US
dc.subject Onderhoudsgeregtigde en_US
dc.subject Onderhoudsbevel en_US
dc.subject Onderhoudsooreenkoms en_US
dc.subject Welgemoed v Mennell en_US
dc.subject.lcsh Remarriage -- South Africa en_US
dc.subject.lcsh Marriage annulment -- South Africa en_US
dc.title Beëindig die hertroue van die onderhoudsgeregtigde, 'n onderhoudsbevel ingevolge 'n onderhoudsoreenkoms outomaties? Welgemoed v Mennell 2007 4 SA 446 (SOK) en_US
dc.type Article en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record