In search of sentencing guidelines for child rape : an analysis of case law and minimum sentence legislation

Show simple item record

dc.contributor.author Van der Merwe, Annette
dc.date.accessioned 2009-05-14T13:16:35Z
dc.date.available 2009-05-14T13:16:35Z
dc.date.issued 2008-11
dc.description.abstract Kinderverkragting is ’n emosiebelaaide misdryf wat die howe toenemend tydens ’n komplekse vonnisfase moet hanteer. Die hof moet in elke geval bepaal of dwingende en wesenlike omstandighede aanwesig is (artikel 51(3)(a) van die Strafregwysigingswet 105 van 1997) om sodoende ’n afwyking van die voorgeskrewe vonnis van lewenslange gevangenisstraf te regverdig. Alhoewel regterlike diskresie beskryf word as ’n kritiese aspek in die Suid-Afrikaanse reg, is ook bevind dat regterlike diskresie soms aanleiding gee tot onaanvaarbare en onregverdigbare verskille ten opsigte van sowel die vonnisproses as die opgelegde vonnis. Faktore wat hiertoe aanleiding gee, is onder andere die uiteenlopende benaderings van die regbank tydens die vonnisproses ten aansien van die erns van die misdaad en die bevinding en uitleg van tersaaklike versagtende en verswarende omstandighede. Hierdie artikel ontleed en konsolideer riglyne in die regspraak, minimumvonniswetgewing en geselekteerde buitelandse reg. Die doel is om toeganklike riglyne ten aansien van die vonnisproses te verskaf om sodoende by te dra tot ’n groter eenvormigheid in regterlike benadering in die bepaling van die erns van kinderverkragting asook die opweging van faktore vir die bevinding van dwingende en wesenlike omstandighede. en_US
dc.identifier.citation Van der Merwe, A 2008, 'In search of sentencing guidelines for child rape : an analysis of case law and minimum sentence legislation', Journal of Contemporary Roman Dutch Law/Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 71, pp. 589-602. [www.lexisnexis.co.za] en_US
dc.identifier.issn 1682-4490
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/10032
dc.language.iso en en_US
dc.publisher LexisNexis en_US
dc.rights LexisNexis en_US
dc.subject Sentencing guidelines en_US
dc.subject Child rape en_US
dc.subject.lcsh Rape -- Children en_US
dc.subject.lcsh Rape victims -- Children en_US
dc.subject.lcsh Sentences -- Criminal procedure -- South Africa. en_US
dc.title In search of sentencing guidelines for child rape : an analysis of case law and minimum sentence legislation en_US
dc.title.alternative Vonnisriglyne vir kinderverkragting : 'n analise van beslissings en minimumvonniswetgewing en_US
dc.type Article en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record