South African Journal of Art History Volume 04 (1989)http://hdl.handle.net/2263/142262024-03-29T06:28:31Z2024-03-29T06:28:31ZEenheidfaktore in die ontwikkeling van moskee-ontwerphttp://hdl.handle.net/2263/195352016-04-08T10:58:14Z1989-01-01T00:00:00ZEenheidfaktore in die ontwikkeling van moskee-ontwerp
Despite the immediately recognisable differences in form, construction, use of material and variance in spatial realisation between mosques throughout the Muslim world, they share architectural elements and principles. This can be ascribed to a preservation of unity of Islamic thought through Arabic, the shared religious language of the Holy Koran. Herein is formulated clear directives for prayer with the house of the Prophet at Medina serving as precedent.; Ten spyte van die onmiddellik herkenbare verskille in vorm, konstruksie, materiaalgebruik of die varierende begrip vir binneruimte wat moskees deur die Moslemwereld kenmerk, deel hulle sekere argitektoniese elemente en beginsels. Dit kan, onder andere, toegeskryf word aan die sterk eenheidsgedagte in Islam wat bewaar word deur Arabies as gedeelde godsdienstige taal, die duidelike riglyne vir die gebed soos vervat in die Heilige Koran en veral die presedent daargestel deur die Profeet se eie huis in Medina.
Article digitised using: Suprascan 1000 RGB scanner, scanned at 400 dpi; 24-bit colour; 100%
Image derivating - Software used:
Adobe Photoshop CS3 - Image levels, crop, deskew
Abbyy Fine Reader No.9 - Image manipulation + OCR
Adobe Acrobat 9 (PDF)
1989-01-01T00:00:00ZMethodology in the recording of rock paintingsLee, D.N.http://hdl.handle.net/2263/195302022-04-08T22:45:37Z1989-01-01T00:00:00ZMethodology in the recording of rock paintings
Lee, D.N.
Daar bestaan 'n groeiende belangstelling in die belangrike rol wat San-rotsskilderinge speel in ons nasionale erfenis. Hierdie belangstelling het gelei tot 'n besef van die vinnige agteruitgang van hierdie werke, as gevolg van natuurlike en mensllke oorsake en dus van die dringendheid van effektiewe konservasie. Kopiering - deur middel van natreksels of foto's - is tans die enigste metode om die werke te bewaar, sodat 'n getroue rekord beskikbaar kan wees vir toekomstige navorsers. 'n Voorbeeld van die waarde hiervan is gelee in die pionierswerk van William Stow. Vele van die skilderinge wat hy so versigtig gekopieer het in die laat 18OO's het intussen verdwyn of tot so 'n mate vervaag dat hul nouliks sigbaar is. Hierdie artikel beskryf in besonderhede die tegnieke van natrekwerk en fotografie wat oor 'n periode van dertig jaar geleer is deur terreinondervinding. Die doel van hierdie beskrywing is om die entoesias aan te moedig, om 'n sin vir dringendheid te bevorder en om frustrerende foute te help voorkom.; There is a growing awareness of the significant part San rock paintings play in our national heritage. This has led to a realisation that they are fast deteriorating due to natural and human causes and that there is now an urgent need to take
effective action for their preservation. The only method of preservation available to us at present is that of copying - either by
tracing or photography - so that a faithful record is available for future researchers. An example of the value of this is the pioneering work done by William Stow. Many of the paintings he so painstakingly copied in the late 1800's have either disappeared completely or are so faded as to be nearly invisible. This article describes in detail the tracing and photographic techniques, learned from thirty years of field experience. The aim of this description is to encourage the enthusiast, to foster a sense of urgency with regard to preservation and to help avoid frustrating errors.
Article digitised using: Suprascan 1000 RGB scanner, scanned at 400 dpi; 24-bit colour; 100%
Image derivating - Software used:
Adobe Photoshop CS3 - Image levels, crop, deskew
Abbyy Fine Reader No.9 - Image manipulation + OCR
Adobe Acrobat 9 (PDF)
1989-01-01T00:00:00ZBetekenis van die 'Infanta' in Picasso se variasies op "Las Meninas" van VelazquezGroenewald, M.M.http://hdl.handle.net/2263/195292022-04-08T22:45:40Z1989-01-01T00:00:00ZBetekenis van die 'Infanta' in Picasso se variasies op "Las Meninas" van Velazquez
Groenewald, M.M.
Picasso created a series of forty-four paintings based on "Las Meninas" by Velazquez. In these works he embarked on a Journey of exploration with regard to form, iconography and iconology. This article researches the background of and motivation for the series, as well as the expressivity reached in his different variations and the implications for his oeuvre.; Picasso het 'n reeks van vier-en-veertig skilderye gemaak wat gegrond is op Velazquez se "Las Meninas". In hierdie werke het hy as 't ware 'n 'ontdekkingsreis' onderneem wat vorm, ikonografie en ikonologie betref. Hierdie artikel ondersoek die agtergrond en motivering hiervoor, asook die ekspressiwiteit wat Picasso in sy verskillende variasies bereik en die implikasies daarvan vir sy oeuvre.
Article digitised using: Suprascan 1000 RGB scanner, scanned at 400 dpi; 24-bit colour; 100%
Image derivating - Software used:
Adobe Photoshop CS3 - Image levels, crop, deskew
Abbyy Fine Reader No.9 - Image manipulation + OCR
Adobe Acrobat 9 (PDF)
1989-01-01T00:00:00ZBeknopte oorsig van Sjinese keramiekDuffey, Alexander Edwardhttp://hdl.handle.net/2263/195282022-04-08T22:46:28Z1989-01-01T00:00:00ZBeknopte oorsig van Sjinese keramiek
Duffey, Alexander Edward
Ceramic work has been characterised as the simplest and the most complex of all the arts, because it is elemental and abstract. No other nation has reached a higher level of development in ceramics than the Chinese. This article offers a synopsis
of points of culmination in the history of Chinese ceramics, as well as a chronological exposition of dynasties and periods for the orientation of student and researcher.; Pottebakkerswerk is gekarakteriseer as die eenvoudigste en die ingewikkeldste van alle kunste, omdat dit enersyds elementaal en andersyds abstrak is. Geen ander nasie het 'n hoer peil van ontwikkeling in die pottebakkerskuns bereik as die Sjinese nie. Hierdie artikel bied 'n kort oorsig van hoogtepunte in die Sjinese pottebakkerskuns sowel as 'n chronologiese uiteensetting van dinastiee en periodes ter orientering van die student en navorser.
Article digitised using: Suprascan 1000 RGB scanner, scanned at 400 dpi; 24-bit colour; 100%
Image derivating - Software used:
Adobe Photoshop CS3 - Image levels, crop, deskew
Abbyy Fine Reader No.9 - Image manipulation + OCR
Adobe Acrobat 9 (PDF)
1989-01-01T00:00:00Z