Sieberhagen, Charl Francois
(University of Pretoria, 2007-01-18)
Afrikaans: Die Vlootkommissaris, Jahleel Brenton, se ywer en passie vir Bybelverspreiding lei tot die stigting van die tweede Hulpvereniging van die Britse en Buitelandse Bybelgenootskap in Afrika. Hierdie stigtingsvergadering ...