De Villiers, Johannes Jozua Rian; Fraser, William John
(AOSIS Open Journals, 2013-12-04)
In 2000 het die Verenigde Nasies agt millennium-ontwikkelingsdoelwitte aanvaar. Vyf van hierdie
doelwitte is gerig op kwessies rakende armoede en hongersnood, ’n afname in kindersterftes,
die verbetering van moeders se ...