Kruger, Johan Hendrik
(University of Pretoria, 2011)
Die navorsingstudie is kwalitatief in benadering en vanuit die interpretatiewe paradigma onderneem. Deur van ʼn gevallestudie-navorsingontwerp en van ʼn doelgerigte steekproef gebruik te maak, is daar spesifiek gefokus op ...