Buitendag, Johan
(AOSIS Open Journals, 2012-11-05)
In hierdie artikel is betoog dat die Gereformeerde Ortodoksie se begrip van die sondeval
’n belemmering was vir die gesprek tussen teologie en natuurwetenskap. Die rede
hiervoor was dat dit ten eerste ’n bepaalde verstaan ...