Browsing by Title

Browsing by Title

Sort by: Order: Results:

  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2011-01)
    'n Lesing gelewer deur Stephanie Rood (saam met Nita Marais) oor haar herinneringe van die Pretoria Dieretuin, insluitend olifantritte en bome wat daar geplant is. Sluit terugvoer insake die gewere wat in die vorige nuusbrief ...
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2011-02)
    'n Lesing gelewer deur Stephanie Rood (saam met Nita Marais) oor haar herinneringe aan die perde- en elektriese trems wat in die vroee 1900's in Pretoria diens gedoen het.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2011-03)
    Na aanleiding van die Kynoch-gebou in Kerkstraat-Oos word die loopbaan van die Skotse eienaar daarvan, George Kynoch, bespreek.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2011-04)
    Bespreking van Bernhard & Mayer, Horlosiemakers & Juweliers. Daar word ook verwys na die dam wat genl. Hendrik Schoeman in die Krokodilrivier gebou het.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2011-05)
    'n Verbintenis tussen Pretoria en die Britse Koninklike Troue op 29 April 2011 word bespreek. Na die dood van haar seun Prins Christian Victor, het Prinses Christian van Schleswig-Holstein 'n mirtetak uit Koningin Victoria ...
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2011-06)
    Humoristiese dreigemente aan koerant-intekenare wat nie hul intekengeld betaal nie, goedere te koop in Pretoria en hul pryse, en voorbeelde van resepte en boererate uit mej. Dykman se resepteboek.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2011-07)
    Bespreking van die lewe, werk en persoonlikheid van ds. Adriaan Jacob Begemann, een van die vroegste predikers in die Transvaal. Sluit terugvoer op die vorige brief, sowel as 'n navraag oor 'n infanterieswaard in.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien; Gros, H.F. (2011-08)
    Bespreking van items wat verskyn het in "News of the Camp", 'n koerant wat tydens die Eerste Vryheidsoorlog deur Charles du Val en Charles Deeker uitgegee is.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2011-09)
    Bespreking van die lewe en militere loopbaan van genl. Nicolaas Smit, een van die eienaars van 'n groep erwe op Visagiestraat, Pretoria. Hy was o.a. betrokke by die slae van Majuba en Skuinshoogte, asook die Sekhukune-oorlog.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2011-10)
    Bespreking van die moontlike oorsprong van die volkslied "My Sarie Marais", en van die naam van Jacob Marestraat in Pretoria.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2011-11)
    Bespreking van die lewe van landskap- en portretskilder Thomas Baines, asook drie skilderye wat hy van Pretoria geskilder het. 'n Verdere bespreking van Cornelis van Gogh (broer van skilder Vincent) wat in Suid-Afrika was ...
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2011-12)
    Bespreking van die N.Z.A.S.M.-huis in Pretoria, die amptelike woning van die maatskappy se besturende direkteur. Dit is tydens die 1890's deur G.A.A. Middelberg en sy gesin bewoon, wie gereeld musiekaande daar aangebied ...
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2012-01)
    Bespreking van die bouaannemer W. A. de Rapper, met foto's van sy huis in Celliersstraat, gebou in die Wilhelmiense styl. Sluit terugvoer oor die Middelberg-familie, wat in die vorige nuusbrief bespreek is, in.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2012-02)
    Bespreking van Grannie Zeiler wat haar heup gebreek het, asook die winkel William Millar & Co. (wat later Garlicks geword het) - hoe dit ontstaan het en wat daar verkoop is.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2012-03)
    Bespreking van 'n koerantberig oor 'n hewige donderstorm in Pretoria in die 1880's, waartydens mevrou Rex, meneer Kuranda, 'n swart helper en twee perde deur Melt Marais uit die Apiesrivier in vloed gered is.
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2012-04)
    Die nuusbrief bevat 'n praatjie wat deur Stephanie Rood en Nita Marais voor die Vrouefederasie gelewer is oor die gebied om die Pretoria Dieretuin, waar eersgenoemde as kind in 'n tipiese Victoriaanse huis gewoon het. ...
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2012-05)
    Die nuusbrief gee die volgende mense se vroee indrukke van Ou Pretoria weer: Maria Minnaar, Joseph Churchill, Friedrich Heinrich Jeppe, L.H. Barnes en Sir John Kotze. Skilderye deur Marianne Churchill, Thomas Baines en ...
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2012-06)
    Deel II van mense se vroee indrukke van Ou Pretoria, gevind in boeke en briewe van die laat 1800's/vroee 1900's.
  • Swanepoel, Rosa; De Beer, Daan; Van Niekerk, Karlien; Andrews, Tom (2012-07)
    Na aanleiding van die onlangse straatnaamveranderings in Pretoria, bespreek die brief 'n rubriek wat in die 1980's in die Pretoria News-koerant verskyn het, waar plekke wat in ou foto's van die stad uitgebeeld word weer ...
  • Swanepoel, Rosa; Van Niekerk, Karlien (2012-08)
    Bespreking van die oorsprong van straatname in Pretoria, en die persone na wie die strate vernoem is. Die voorgestelde naamveranderings word ook gegee. Terugvoer op die nuusbrief van Julie 2012 sluit 'n 1881 beskrywing van ...