Nochmals Jahwä Malak

Show simple item record

dc.contributor.advisor Le Roux, J.H. (Jurie Hendrik), 1944-
dc.contributor.postgraduate Snyman, Deon Wilhelm
dc.date.accessioned 2024-12-12T06:47:55Z
dc.date.available 2024-12-12T06:47:55Z
dc.date.created 2024
dc.date.issued 2005
dc.description Thesis (DDiv (Old Testament))--University of Pretoria, 2005. en_US
dc.description.abstract English: The YHWH-m/k-psalms (Pss 47, 93, 96-99) are some of the best-known psalms in the Old Testament. The identification in these psalms of YHWH I God with the word mlk (King) (Pss 47:3, 7-9; 93:1; 96:1 O; 97:1; 98:6; 99:1, 4), as well as the common terminology, themes, images and ideological ideas confirm the strong link that exists among these psalms. Since the publication of Mowinckel's Enthronement hypothesis (which he suggested as the background for the understanding of the YHWH-m/k-psalms) in 1922, the YHWH-m/k-psalms were the subject of a lot of research. Many other backgrounds for the understanding of these psalms have been suggested. Despite the great amount of research done on the YHWH-m/k-psalms, there is still no consensus on how these psalms should be interpreted. The YHWH-m/k-psalms show various monotheistic characteristics of which the YHWH-m/k-reference (Pss 47:3; 93:1; 96:10; 98:6; 99:1, 4) forms only one example. The monotheistic nature of the YHWH-m/k-psalms is the reason why the psalms in this study were studied against the background of the development of monotheism in Israel. The Old Testament gives the impression that from very early on monotheism was part of the religious thinking of Israel and that Israel's monotheistic thinking was unique within the polytheistic religious thinking of the Old Near Eastern nations. . ' Old Testament research of the past 30 years showed that a lot of the facts in the Old Testament were not accurate. In his book In Search of History: Historiography in the Ancient World and the Origins of Biblical History (1983) Van Seters pointed out that the character and nature of history writing in the Old Testament was totally different from the way we think about history today. The Old Testament writers used history to explain the situation in which they were finding themselves. The Old Testament writers sometimes fabricated events to explain their situation better. Their version of history is therefore not an exact version of how things happened in the past. In his book Van Seters (1983) also indicated that the Babylonian exile was an important stimulus for the writing of material in the Old Testament. Most of the texts in the Old Testament were written after the Babylonian exile to put the exile in perspective and to explain it. Van Seters also indicated that Old Testament texts should be dated much later than originally thought. Research on monotheism over the past 30 years has shown that Israel was initially polytheistic. Like the surrounding nations the Israelites worshipped their own family gods. YHWH was probably the family god of one of the leaders of Israel. With the founding of the state, the king ensured that YHWH became the main god of the state. The position of the king and the finances of the state made the formation of a YHWH cult with its own priests possible. The rest of the population saw YHWH as just another god and continued with the worshipping of their family gods. From 1000 BC a general development in the direction of monotheism took place throughout the Ancient Near East. Gradually one god became more important than the other gods. The most important god (the king of the gods) with time took on the characteristics of the other gods and became more and more important. The Babylonian exile played an important role in Israel accepting YHWH as their only god. Away from their country, their family land and the graves of their ancestors, the Israelite people in exile started to break the bond with their family gods. They turned more and more to a god ( YHWH) that was not bound to a specific place. In the exile the people of Israel integrated with the people of the foreign country. This paved the way for universalism. YHWH is not only the God of Israel anymore - He became the God of everyone, also the nations. The monotheistic-universalistic character is an indication of an exilic or post-exilic origin of the YHWH-mlk-psalms. The themes of happiness, salvation and triumph over the chaos in the YHWH-mlk-psalms are indications of a post-exilic origin of the YHWH-mlk-psalms. YHWH is being praised in the YHWH-mlk-psalms because He ended the exile. There are many similarities between the YHWH-mlk-psalms and the post-exilic book of Deutero-lsaiah ( cf Pss 4 7:7, 8-9; 93: 1; 96: 1 0; 97: 1; 98:6; 99: 1 - Is 52:7; Ps 93:1 - Is 40:12; Ps 93:2 - Is 44:8; 45:21; 48:3, 5; Ps 93:3-4 - Is 51 :9; Ps 96:1 - Is 42:10; Ps 96:2 - Is 52:7, 10; Ps 96:3 - Is 42:12; Ps 96:4 - Is 45:21; 46:9; Ps 96:5 - Is 40:28; Ps 96:7 - Is 42:12; Ps 96:8 - Is 42:12; Ps 96:10 - Is 40:12, 20; Ps 96:11 - Is 42:10; 44:23; 49:13; Ps 96:12 - Is 44:23; 55:12; Ps 96:13 - Is 40:10; 51 :5; Ps 97: 1 - Is 42: 10, 12; 49: 13; 52:7; Ps 97:3 - Is 42:25; Ps 97:6 - Is 40:5; Ps 97:7 - Is 42:17; 45:16, 21; 46:9; Ps 97:9 - Is 45:21; 46:9; Ps 98:1 - Is 42:1 0; 52: 1 0; 53: 1; Ps 98:2 - Is 52: 1 0; Ps 98:3 - Is 40:5; 45:22; 52: 1 0; Ps 98:4 - Is 49:13; 52:9; Ps 98:5 - Is 51 :3; Ps 98: 6 - Is 44:23; Ps 98:7 - Is 42:1 0; Ps 98:8 - Is 44:23, 49:13; 55:12; Ps 98:9 - Is 51 :5). The similarities prove that the YHWHmlk- psalms and Deutero-lsaiah originated in more or less the same time. en_US
dc.description.abstract Afrikaans: Die JHWH-mlk-psalms (Pss 47, 93, 96-99) is van die mees bekende psalms in die psalmbundel. Die identifisering van JHWH I God met die woord mlk (Koning) (vgl Pss 47:3, 7-9; 93:1; 96:10; 97:1; 98:6; 99:1, 4) en die gemeenskaplike terminologie, temas, beelde en ideologiese vertrekpunte in hierdie psalms, bevestig die hegte onderlinge band wat tussen hierdie psalms bestaan. Sedert die publisering van Mowinckel (1922) se troonsbestygingshipotese (wat hy as agtergrond vir die verstaan van die JHWH-mlk-psalms voorgestel het), was die JHWH-mlk-psalms die onderwerp van vele navorsing. Verskeie ander agtergronde en metodes vir die verstaan van hierdie psalms is voorgestel. Ten spyte van die groat hoeveelheid navorsing wat reeds oor die JHWH-m/k-psalms onderneem is, bestaan daar steeds nie eenstemmigheid oor hoe hierdie psalms verklaar moet word nie. Die JHWH-mlk-psalms toon verskeie monote·istiese eienskappe waarvan die JHWH-m/k-verwysing (vgl Pss 47:3; 93:1; 96:10; 98:6; 99:1, 4) maar een voorbeeld is. Die monote"istiese aard van die JHWH-mlk-psalms is die motivering waarom die psalms in hierdie studie teen die agtergrond van die ontwikkeling van monote"isme in Israel bestudeer word. Die Ou Testament skep die indruk dat monote"isme baie vroeg reeds deel van die lsraelitiese godsdiensbeskouing was en dat Israel se monote·istiese godsbeskouing uniek midde die polite"istiese godsdiensbeskouing van die Ou Nabye Oosterse volke was. Die resultate van die afgelope 30 jaar se Ou Testamentnavorsing toon aan dat heelwat van die feite in die Ou Testament nie "histories" korrek is nie. Van Seters (1983) toon in sy boek In Search of History: Historiography in the Ancient World and the Origins of Biblical History aan dat die karakter en aard van Ou Testamentiese geskiedskrywing totaal verskillend is van hoe daar vandag oor geskiedskrywing gedink word. Die Bybelskrywers het geskiedenis gebruik om die destydse situasie waarin hulle hulleself in bevind het, te verklaar. Hulle het soms gebeure gefabriseer om die situasie waarin hulleself in bevind het beter te verduidelik. Hulle weergawe van geskiedenis was dus nie 'n presiese weergawe van hoe dinge in die verlede gebeur het nie. Van Seters het ook aangetoon dat die Babiloniese ballingskap 'n belangrike stimulus vir die skryf van die materiaal van die Ou Testament was. Die meeste tekste in die Ou Testament is na afloop van die Babiloniese ballingskap geskryf om die ballingskapgebeure in perspektief te plaas en te verduidelik. Van Seters toon ook aan dat Ou Testamenttekste heelwat later as wat aanvanklik gemeen is, gedateer moet word. Die afgelope 30 jaar se navorsing oor monote·isme het aangetoon dat Israel aanvanklik ook polite·isties was. Soos die omringende nasies het die lsraeliete ook hulle eie familiegode aanbid. JHWH was waarskynlik een van Israel se leiers se familiegod gewees. Met die vorming van die staat het die koning van die staat gesorg dat sy familiegod (JHWH) die hoofgod van die staat word. Die status van die koning en die finansies van die staat het die ontstaan van 'n JHWH-kultus met eie priesters moontlik gemaak. JHWH is deur die res van die bevolking as net nog 'n god beskou terwyl hulle met die verering van hulle eie familiegode voortgegaan het. Vanaf die 1 Ode eeu vC het daar dwarsdeur die Ou Nabye Ooste 'n ontwikkeling in die rigting van monote·isme plaasgevind. Geleidelik het een god belangriker as die ander gode geword. Die belangrikste god (die koning van die gode) het die eienskappe van die ander gode begin oorneem en daardeur al hoe belangriker geword. Die Babiloniese ballingskap het 'n groat rol in Israel se aanvaarding van JHWH as enigste god gespeel. Weg van hulle land, hulle familiegrond en die grafte van hulle voorouers het die ballinge die band met die familiegode begin verbreek. Hulle wend hulle al hoe meer tot 'n god (JHWH) wat nie aan 'n plaaslike plek gebonde was nie. Gedurende die ballingskap assimileer die ballinge met die inwoners van die land. Hierdie toedrag van sake lei tot universalisme en Israel begin om JHWH met die ander nasies te deel. JHWH is nie net meer die god van Israel nie, maar word die god van die hele wereld (ingesluit die verskillende nasies). Die monoteYsties-universalistiese karakter en die inhoudelike tekens van blydskap, redding en oorwinning oor die chaos in die JHWH-mlk-psalms, veronderstel 'n post-eksiliese ontstaansdatum van die JHWH-mlk-psalms. JHWH word in die JHWH-mlk-psalms geprys omdat Hy die ballingskap beeindig het. en_US
dc.description.availability Unrestricted en_US
dc.description.degree DDiv (Old Testament) en_US
dc.description.department Old Testament Studies en_US
dc.description.faculty Faculty of Theology and Religion en_US
dc.identifier.citation * en_US
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/99918
dc.language.iso en en_US
dc.publisher University of Pretoria
dc.rights © 2021 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria.
dc.subject UCTD en_US
dc.title Nochmals Jahwä Malak en_US
dc.type Thesis en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record