dc.contributor.advisor |
Venter, P.J. |
|
dc.contributor.postgraduate |
Scheffer, Hercules Jacobus |
|
dc.date.accessioned |
2024-11-25T09:02:05Z |
|
dc.date.available |
2024-11-25T09:02:05Z |
|
dc.date.created |
2024 |
|
dc.date.issued |
1981-05-10 |
|
dc.description |
Dissertation (MA (Sielkunde))--University of Pretoria, 1981. |
en_US |
dc.description.abstract |
Afrikaans: Vergoedingsadministrasie is in 'n sekere mynbou onderneming
gedoen sender formele beleid, prosedures en behoorlike marknavorsing.
Geen spesifieke doelwitte met vergoeding is gestel nie.
Werknemers werk vir verskeie filiale versprei oor Transvaal,
Natal en die Vrystaat, ender verskillende diensvoorwaardes.
Navorsing oor vergoedingsbehoeftes van werknemers is nooit
gedoen nie en haas onbekend.
Toepaslike literatuur is bestudeer. Uit die inligting is 'n model
saamgestel wat 'n strategie aandui waarvolgens vergoedingsbehoeftes
by werknemers met vergoedingsdoelwitte van bestuur versoen
kan word.
Vergoedingsbehoeftes by werknemers is nagevors deur 'n vraelys
te laat voltooi. Verwerking is hoofsaaklik met 'n rekenaar gedoen.
Navorsing was wat persoonlike beantwoord.
egter beperk deur groot afstande tussen sentra
kontak uitgeskakel het. Vrae is egter volledig
Verskeie vergoedingsbehoeftes is bepaal. Posvlakverskille is
aangetref. Werknemers is ook bereid om meer te presteer indien
aansporingstelsels in werking gestel word.
Aanbevelings is aan Bestuur gemaak waarvolgens vergoedings- .
behoeftes bevredig kan word en moontlik produksie kan verhoog • |
en_US |
dc.description.abstract |
English: Remuneration administration is practised by a certain mining
enterprise without formal policy, procedures and comprehensive
knowledge regarding market tendencies. Research in remuneration
needs of employees has not been carried out and therefore
little known. These mentioned facts inisiated this research. •
Applicable literature was studied and key aspects of a scientific
remuneration system noted. From these key aspects a model
was constructed indicating a strategy to reconcile remuneration
needs of employees with remuneration objectives of the employer.
Knowledge of employees needs was gained by sending a questionnaire,
consisting of 34 questions, to a representative sample
employees. Most of the questions were processed by computer
and the remaining by hand.
Recommendations were made accordingly to establish greater
remuneration satisfaction with employees and to reduce frustration.
Actions whereby management can obtain fulfilment of its
remuneration objectives were also recommended.
By implementing the strategy greater productivity may be
achieved. |
en_US |
dc.description.availability |
Unrestricted |
en_US |
dc.description.degree |
MA (Sielkunde) |
en_US |
dc.description.department |
Psychology |
en_US |
dc.description.faculty |
Faculty of Humanities |
en_US |
dc.identifier.citation |
* |
en_US |
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/2263/99387 |
|
dc.language.iso |
Afrikaans |
en_US |
dc.publisher |
University of Pretoria |
|
dc.rights |
© 2021 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria. |
|
dc.subject |
UCTD |
en_US |
dc.title |
'n Versoeningstrategie tussen vergoedingsbehoeftes by werknemers en vergoedingsdoelwitte van 'n mynbou onderneming |
en_US |
dc.type |
Dissertation |
en_US |