Guidelines for the evaluation of language-learning software : evidence from a research project

Show simple item record

dc.contributor.author Carstens, Adelia
dc.date.accessioned 2024-11-05T11:31:20Z
dc.date.available 2024-11-05T11:31:20Z
dc.date.issued 1998-12
dc.description.abstract Weens finansiële en tydsbeperkinge word daar toenemende druk op onderwysers en dosente geplaas om ook van ander onderrigmodusse as kontakonderrig gebruik te maak, byvoorbeeld rekenaaronderrig. Die hoofnavorsingsvraag wat gestel word, is hoe die seleksie van toepaslike rekenaarprogramme deur leerlinge, ouers en onderwysers benader moet word. Hierdie vraag word beantwoord deur riglyne te bespreek wat voortvloei uit teorieë van taalonderrig en taalaanleer, die nuwe onderwysbedeling, en instruksionele ontwerp. Op basis hiervan is evalueringsinstrumente opgestel en aangewend om die menings en houdings van drie groepe belanghebbendes te toets oor 'n Duitse taalaanleerprogram vir beginners. Hoewel die program volgens die verpakking al die dinamiese en interaktiewe kenmerke van die jongste generasie rekenaarsagteware vertoon, is dit op verouderde onderrigstyle en -metodes gebaseer is en deurspek is met tegniese foute. Die evaluering beklemtoon die belangrikheid van onderwysersopleiding op die gebied van RGO en bepleit die publikasie van resensies oor sagtewareprogramme in vaktydskrifte. en_US
dc.description.department Afrikaans en_US
dc.description.librarian hj2024 en_US
dc.description.sdg None en_US
dc.description.uri https://www.ajol.info//index.php/jlt en_US
dc.identifier.citation Carstens, A. 1998, 'Guidelines for the evaluation of language-learning software: evidence from a research project', Journal for Language Teaching / Tydskrif vir Taalonderrig, vol. 32, no. 4, pp. 291-307, doi : 10.10520/ejc-langt-v32-n4-a6. en_US
dc.identifier.issn 0259-9570 (print)
dc.identifier.issn 2958-9320 (online)
dc.identifier.other 10.10520/ejc-langt-v32-n4-a6
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/98932
dc.language.iso en en_US
dc.publisher South African Association for Language Teaching en_US
dc.rights © Copyright belongs to the authors under the Creative Commons License CC BY-NC-ND 4.0. en_US
dc.subject Language-learning software en_US
dc.subject Rekenaaronderrig en_US
dc.title Guidelines for the evaluation of language-learning software : evidence from a research project en_US
dc.type Article en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record