Die taalkunde-opleiding van die Afrikaansonderwyser op universiteit

Show simple item record

dc.contributor.author Webb, Victor N.
dc.date.accessioned 2024-11-05T10:54:20Z
dc.date.available 2024-11-05T10:54:20Z
dc.date.issued 1983-09
dc.description.abstract Daar word betreklik algemeen beweer dat taalonderrig op skool in 'n swak toestand verkeer. Die Komitee van Universiteitshoofde beweer byvoorbeeld dat gematrikuleerdes nie in hul moedertaal kan kommunikeer nie en dat hulle hul gedagtes nie duidelik en logies op skrif kan stel nie (R.G.N.- verslag, p.2). Werkgewers en dosente aan tersieêre onderwysinrigtings kla oor dieselfde saak (vgl. bv. 148, par.5.4.4.1 van die R.G.N. se verslag oor Tale en Taalonderrig vir kollegedosente se menings), terwyl taalkundedosente byvoeg dat gematrikuleerdes se kennis van selfs elementêre taalkundige sake te kort skiet. Daarby het studente oor die algemeen 'n volkome negatiewe houding teenoor taalstudie. en_US
dc.description.department Afrikaans en_US
dc.description.librarian hj2024 en_US
dc.description.sdg None en_US
dc.description.uri https://www.ajol.info//index.php/jlt en_US
dc.identifier.citation Webb, V.N. 1983, 'Die taalkunde-opleiding van die Afrikaansonderwyser op universiteit', Journal for Language Teaching / Tydskrif vir Taalonderrig, vol. 17, no. 3, pp. 20-35, doi : 10.10520/ejc-langt-v17-n3-a6. en_US
dc.identifier.issn 0259-9570 (print)
dc.identifier.issn 2958-9320 (online)
dc.identifier.other 10.10520/ejc-langt-v17-n3-a6
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/98930
dc.language.iso Afrikaans en_US
dc.publisher South African Association for Language Teaching en_US
dc.rights © Copyright belongs to the authors under the Creative Commons License CC BY-NC-ND 4.0. en_US
dc.subject Taalkunde-opleiding en_US
dc.subject Afrikaansonderwyser en_US
dc.subject Universiteit en_US
dc.title Die taalkunde-opleiding van die Afrikaansonderwyser op universiteit en_US
dc.type Article en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record