Rolspel as aanvullende onderwysmetode vir kreatiewe onderrig en leer van taalvaardighede

Show simple item record

dc.contributor.author Snyman, Rykie
dc.date.accessioned 2024-10-07T10:15:43Z
dc.date.available 2024-10-07T10:15:43Z
dc.date.issued 1987-09
dc.description.abstract Probleme in verband met die skool se onderrig van Afrikaans as eerste taal is op 'n verantwoorde wyse in 'n memorandum ( Bylae A : Professionele komitee TOD 1987) uitgelig. In algemene opmerkings van onderwyskundiges oor die probleme is daar kommentaar in die dokument wat kan dien as motivering vir die onderhawige studie, ek haal aan: "Om die onderrig van Afrikaans weer op die regte spoor te bring, is dit nodig dat wegbeweeg moet word van stereotipe onderrigmetodes". Voorts word dit ook genoem dat onderwysers van Afrikaans aan bande gelê word deur die byna verpligte najaag van eksamenresultate. Gevolglik beperk die sg. "papegaaiwerk" die skeppende uitlewingsgeleenthede wat effektiewe taalonderrig kenmerk. en_US
dc.description.department Afrikaans en_US
dc.description.librarian hj2024 en_US
dc.description.sdg None en_US
dc.description.uri https://www.ajol.info//index.php/jlt en_US
dc.identifier.citation Snyman, Rykie 1987, 'Rolspel as aanvullende onderwysmetode vir kreatiewe onderrig en leer van taalvaardighede', Journal for Language Teaching / Tydskrif vir Taalonderrig, vol. 21, no. 3, pp. 49-61, doi : 10.10520/ejc-langt-v21-n3-a7. en_US
dc.identifier.issn 0259-9570 (online)
dc.identifier.other 10.10520/ejc-langt-v21-n3-a7
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/98516
dc.language.iso en en_US
dc.publisher South African Association for Language Teaching en_US
dc.rights South African Association for Language Teaching (SAALT) en_US
dc.subject Afrikaans as eerste taal en_US
dc.subject Rolspel en_US
dc.subject Aanvullende onderwysmetode en_US
dc.subject Taalvaardighede en_US
dc.title Rolspel as aanvullende onderwysmetode vir kreatiewe onderrig en leer van taalvaardighede en_US
dc.type Article en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record