Strategic issues in purchasing management for manufacturing enterprises

Show simple item record

dc.contributor.advisor Van Rooyen, D.C.
dc.contributor.postgraduate Palliam, Ralph
dc.date.accessioned 2024-07-25T09:49:48Z
dc.date.available 2024-07-25T09:49:48Z
dc.date.created 2024
dc.date.issued 1997
dc.description Thesis (DCom (Business Management))--University of Pretoria, 1997. en_US
dc.description.abstract English: The study "Strategic issues in purchasing management for manufacturing enterprise" considers the premise that manufacturing enterprises are facing increased competition and are operating in a dynamic environment. A detailed literature survey was undertaken and an empirical study of a sample of one hundred and fifty industrial enterprises was conducted. The findings of the study indicate that enterprises are constantly adapting to changes in the marketplace. The changes include regulations, deregulations, globalization, advancing customer focused technology and services, growing quality requirements and constant cost improvement pressures. Strategically managing purchased goods and services positions manufacturing enterprises to turn these changes into a competitive advantage by leveraging the company's purchasing power and maximizing the contribution of the supply base through mutually aligned interests. The study presents an opportunity for the purchasing department to stand out as a strategic leader. The study offers specific plans on how strategic management of purchased goods and services can contribute to the enterprise's objectives. In order to achieve the overall objectives of the enterprise, the purchasing department must clearly understand what are the strategic issues in purchasing management and must define its role in the change effort. In addition it must plan for implementation of the change throughout the enterprise. Within this context purchasing is identified as a constantly evolving function in its role as a marketer to the internal customers within the manufacturing enterprise, marketer to the external suppliers and a participant in the corporate management process. This study examines the evolution of purchasing and projects trends which are concomitant with strategic purchasing. "Strategic issues in purchasing management for manufacturing enterprise" notes that the management of sources of materials and services is of vital importance especially for manufacturing enterprises. In addition the study recognises changes in customer demands and competitive offerings and noted the gaps between early strategic involvement of purchasing and product innovation management. The new product development process requires purchasing' s input in view of the fact that outside suppliers will provide materials that constitute a majority of the cost of a new product. In addition, suppliers may provide new product and process technologies that are critical to the development effort. Purchasing is ideally located to manage this interaction. Considering the rapid evolution of the purchasing function, "Strategic issues in purchasing management for manufacturing enterprise" recommends that enterprises move away from the functional and transactional focused purchasing practices and move towards an approach requiring interaction with overall business objectives, business market intelligence, total cost decision making, cross functional input, more integrated supply base, management of the entire supply chain and finally customer focus. This relationship approach causes a shift in purchasing philosophy from low price buying to total cost management. This paradigm shift from that of managing a transaction, to that of managing the cost of an entire business process, the process that starts with design of the product or service and ends with the ultimate disposal of the product or completion of the service, propels purchasing closer to strategic business issues. Finally, making recommendations on the basis of preconceived ideas is easier than coming up with advice based on evidence. Therefore, this study presents an opportunity and a point of departure for further research and debate in the areas of best practices and globalisation. en_US
dc.description.abstract Afrikaans: In die studie, "Strategiese aspekte rakende aankoopbestuur in vervaardigingsondememings", word die aanname ondersoek dat vervaardigingsondernemings toenemende mededinging in die gesig staar en in 'n mededingende omgewing moet funksioneer. Vanuit hierdie konteks beskou, behoort die aankoopfunksie binne die hierargiese struktuur van die onderneming vanaf 'n posisie van "korporatiewe obskuriteit" tot 'n meer aktiewe en getntegreerde rol ingespan te word. Topbestuur aanvaar huiwerig dat dit in 'n kostemededingende omgewing verstandig sal wees om aankope se winsgenererende potensiaal te ontwikkel. Die fokus van hierdie studie was om vas te stel of topbestuur die aankoopafdel ing as 'n kundigheidsentrum vir alle aangeleenthede wat betrekking het op die voorsieningsomgewing beskou. Sentraal tot die uitgangspunt om aankope as 'n kundigheidsbron te ontwikkel, is die vermoe van aankoopbestuurders om hul fokus tot groter as die tradisionele rol van die aankoopafdeling te verbreed. Dit impliseer 'n herfokus van die aankoopafdeling se pogmg om gemoeld te wees met meer strategiese oorwegings, weg van die tradisionele en meer taktiese kwessies van aankope, naamlik die regte produkte in die regte hoeveelhede en teen die regte pryse. 'n Uitgebreide literatuurondersoek is gedoen en 'n empiriese studie, gegrond op 'n steekproef van 'n honderd-en-vyftig industriele ondernemings, is uitgevoer. Die bevindings dui daaropdat ondernemings voortdurend by veranderings in die mark aanpas. Die veranderings sluit die volgende in: regulering, deregulering, gerigtheid op 'n wereldmark, die opkoms van klientgerigte tegnologieen dienste, toenemende kwaliteitsvereisies en voortdurende druk op kostebespaaring. Volgens 'n omvattende literatuurondersoek kan vervaardingsondernemings hulself met behulp van die strategiese aankoopbestuur van goedere en dienste op so 'n wyse posisioneer dat hulle die_ genoemde veranderings tot 'n mededingende voordeel kan aanwend, die maatskappy se aankoopkrag benut en die bydrae van die voorsieningsbasis te maksimiseer deur onderlinge belange te versoer. Die bevindinge van hierdie studie bevestig egter dat daar mm of geen betekenisvolle betrokkenheid van aankope in strategieformulering voorkom nie. Die onverantwoordbare beskouing van aankope reduseer dit tot 'n suiwer klerikale funksie. Dit word verder gereflekteer in die verwerping van die hipotese dat aankope 'n gedeelde besluit is. Nog 'n bevinding van die studie is dat die huldige praktyke, wat die omvang van die aankoopfunksie karakteriseer, oor die volgende vyf jaar onveranderd sal bly. Hierdie bevinding geld vir alle soorte bedrywe, naamlik klein, medium en groot. Die navorsing wys op geleenthede wat die aankoopafdeling om uit te styg as 'n strategiese leier. Spesifieke planne waardeur die strategiese bestuur van aangekoopte goedere en dienste kan hydra tot die onderneming se doelwitte, word ook uitgewys. Ten einde die oorkoepelende doelwitte van die onderneming te bereik, moet die aankoopafdeling 'n duidelike begrip he van die strategiese vraagstukke by aankoopbestuur en die afdeling moet sy eie rol in die herposisionering duidelik omskryf. Verder moet beplan word vir die implementering van die strategiese verandering regdeur die onderneming. Binne hierdie konteks word aankope aangedui as 'n voortdurend ontwikkelende funksie, wat 'n rol speel as 'n be marker aan die interne gebruikers binne die onderneming, bemarker aan die eksterne leweransiers asook as 'n aktiewe deelnemer aan die korporatiewe bestuursproses. Die studie ondersoek ook die ontwikkelings rakende aankope en projekteer tendense wat vir strategiese beplanning van belang is. Die studie "Strategiese aspekte rakende aankoopbestuur in vervaardigingsondernemings" toon aan dat die bestuur van goedere en dienstebronne van deurslaggewende belang vir veral die vervaardigingsondernemings is. Verder identifiseer die studie veranderings in klienteverwagtings en mededingende aanbiedinge en dui ook gapings tussen vroee strategiese betrokkenheid van aankoop en produkontwikkelingsbestuur aan. Die nuwe produkontwikkelingsprosesse vereis die aankoopafdeling se insette, omdat eksterne leweransiers materiaal verskaf wat 'n groot gedeelte van die koste van 'n nuwe produk bepaal. Hierbenewens mag leweransiers ook oor nuwe produk- en prosestegnologie beskik wat belangrik is vir die ontwikkelingspoging kan wees. Die aankoopafdeling is in die ideale situasie om hierdie interaksie te bestuur. Met inagneming van die snelle ontwikkeling van die aankoopfunksie, word aanbeveel dat ondernemings wegbeweeg van die funksionele- en transaksiegerigte aankooppraktyke. Hulle behoort eerder 'n benadering na te streef wat die oorkoepelende ondernemingsdoelstellings, omgewingsinligting, totale kostebesluitneming, vasstelling, kruisfunksionele insette, 'n meer ge10tegreerde voorsieningsbasis, bestuur van die hele voorsieningsketting en klantgerigtheid integreer. Dit vereis egter 'n verskuiwing in die aankoopfilosofie van lae prysaankope na totale kostebestuur en uiteindelik klantgerigtheid. Sodanige paradigmaverskuiwing weg van die bestuur van 'n transaksie, na die bestuur van 'n algehele bedryfsproses, 'n proses wat begin met produk of voltooiing van die <liens bring aankope nader aan die strategiese vraagstukke van die onderneming. Dit is ten slotte makliker om aanbevelings te maak op grond van vooropgestelde idees, eerder as om advies te gee op grond van empiriese bewyse. Daarom poog hierdie studie om 'n vaste vertrekpunt vir verdere navorsing te bied en om 'n bydrae te lewer tot die debat waarin na die beste metodes in internasionale verband gesoek word. en_US
dc.description.availability Unrestricted en_US
dc.description.degree DCom (Business Management) en_US
dc.description.department Business Management en_US
dc.description.faculty Faculty of Economic And Management Sciences en_US
dc.identifier.citation * en_US
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/97249
dc.language.iso en en_US
dc.publisher University of Pretoria
dc.rights © 2021 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria.
dc.subject UCTD en_US
dc.subject Purchasing management en_US
dc.subject Manufacturing enterprises en_US
dc.subject Strategic issues en_US
dc.subject Technology en_US
dc.subject Customer demands en_US
dc.title Strategic issues in purchasing management for manufacturing enterprises en_US
dc.type Thesis en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record