Leadership is a system that includes interconnected elements. Adaptive leadership is about enabling followers to handle adaptive challenges and to adapt to an ever-evolving environment. Organisations are experiencing the most dynamic era of the business environment owing to the influence of vulnerability, uncertainty, complexity, and ambiguity (VUCA). The VUCA nature of the environment presents adaptive challenges, which, unlike technical problems, need dynamic people-focused solutions. Current leadership frameworks are inadequate in practice, and a framework is needed to aid in creating adaptive organisations through systems thinking to succeed in a VUCA environment. This research approach starts with a systematic literature review to create a conceptual framework of adaptive leadership through systems thinking for a VUCA environment. The conceptual framework is validated through interviews with practising industry leaders to obtain their opinions and comments. The research provides a new perspective on using systems thinking in applying leadership practices to create an adaptive leadership framework to overcome the VUCA environment.
Leierskap is 'n stelsel wat onderling gekoppelde elemente insluit. Aanpasbare leierskap gaan daaroor om volgelinge in staat te stel om aanpasbare uitdagings te hanteer en om aan te pas by 'n voortdurend ontwikkelende omgewing. Organisasies beleef die mees dinamiese era van die besigheidsomgewing as gevolg van die invloed van kwesbaarheid, onsekerheid, kompleksiteit en dubbelsinnigheid (VUCA). Die VUCA-aard van die omgewing bied aanpasbare probleme, wat, anders as tegniese uitdagings, dinamiese mensgerigte oplossings benodig. Huidige leierskapraamwerke ontbreek in die praktyk, en benodig 'n raamwerk om te help met die skep van aanpasbare organisasies deur stelseldenke om suksesvol te wees in 'n VUCA-omgewing. Hierdie navorsingsbenadering begin met 'n sistematiese literatuuroorsig om 'n konseptuele raamwerk van aanpasbare leierskap deur sisteemdenke vir 'n VUCA-omgewing te skep. Die konseptuele raamwerk word bevestig deur onderhoude met praktiserende bedryfsleiers om hul menings en kommentaar te verkry. Die navorsing verskaf 'n nuwe perspektief op die gebruik van stelseldenke in die toepassing van leierskapspraktyke om 'n aanpasbare leierskapraamwerk te skep ten einde die VUCA-omgewing te oorkom.