This paper explores whether organisations in a developing country have become more mature over time in their project management practices, and compares the current state to findings from a similar study conducted in 2010. It thus contributes to the scant literature on project management maturity in developing countries. Six hundred responses to a project management maturity questionnaire were used to investigate the perceived project management success of 9 389 projects. The results indicated that the perceived average project management maturity dropped from the 2010 value of 2.88 to 2.64 in 2020. Despite this, most of the projects surveyed were still perceived as successful.
Hierdie artikel ondersoek of organisasies in ’n ontwikkelde land meer volwasse geword het in hulle projekbestuurspraktyke, en vergelyk die huidige situasie met bevindings in ’n soortgelyke studie wat in 2010 onderneem is. Dit dra dus by tot die skaars literatuur rakende projekbestuurvolwassenheid in onwikkelende lande. Seshonderd terugvoere vir ’n projekbestuursvolwassenheid vraelys is gebruik om die projekbestuursukses van 9 389 projekte te ondersoek. Resultate wys dat die gemiddelde waargenome projekbestuursvolwassenheid gedaal het van 2.88 in 2010 tot 2.64 in 2020. Ten spyte hiervan is die meeste projekte steeds as suksesvol beskou.