dc.contributor.advisor |
Van der Merwe, Linette |
|
dc.contributor.postgraduate |
Uys, Kruger |
|
dc.date.accessioned |
2024-02-14T07:26:02Z |
|
dc.date.available |
2024-02-14T07:26:02Z |
|
dc.date.created |
2024-04 |
|
dc.date.issued |
2023-11-30 |
|
dc.description |
Dissertation (MEd (Curriculum and Instructional Design and Development))--University of Pretoria, 2023. |
en_US |
dc.description.abstract |
Poësie-analise speel ’n noodsaaklike rol in die bevordering van kritiese denke, literêre waardering en taalvaardighede onder leerders. Hierdie studie stel ’n innoverende multimodale onderrigbenadering voor, wat tradisionele teksanalise van gedigte en multimodale edusemiotiese analise van geanimeerde poësiefilms kombineer met die doel om ’n metodologiese raamwerk voor te stel, waardeur poësiebegrippe en -elemente saam met die visuele en klankelemente in geanimeerde poësiefilms omvattend toegelig kan word.
Tradisionele teksanalise behels close reading, taalkundige ondersoek, en tematiese verkenning om poësiebegrippe te identifiseer, te bespreek en toe te pas. Gekombineer met ’n multimodale edusemiotiese analise van die semiotiese tekens en kodes teenwoordig in die geanimeerde poësiefilms, ontstaan nuwe perspektiewe wat die interpretasie van poësie verryk. Voorts versterk die voorgestelde geïntegreerde benadering, soos voorgeskryf deur die KABV, die holistiese begrip van poësieterminologie en -elemente, asook komplekse taalkundige en visuele patrone wat visuele geletterdheid, verfynde data-interpretasievaardighede, en leerderbetrokkenheid in die poësieklas bevorder.
Hierdie studie beoog om ’n bydrae te lewer tot die bestaande Afrikaanse poësiekurrikulum en taalonderwysers toe te rus om poësiewaardering, kritiese denke en kreatiwiteit by leerders in die voortdurend veranderende landskap van onderwys aan te spoor. |
en_US |
dc.description.availability |
Unrestricted |
en_US |
dc.description.degree |
MEd (Curriculum and Instructional Design and Development) |
en_US |
dc.description.department |
Humanities Education |
en_US |
dc.description.faculty |
Faculty of Education |
en_US |
dc.description.sdg |
SDG-04: Quality Education |
en_US |
dc.identifier.citation |
* |
en_US |
dc.identifier.doi |
10.25403/UPresearchdata.25211501 |
en_US |
dc.identifier.other |
A2024 |
en_US |
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/2263/94574 |
|
dc.language.iso |
Afrikaans |
en_US |
dc.publisher |
University of Pretoria |
|
dc.rights |
© 2023 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria. |
|
dc.subject |
UCTD |
en_US |
dc.subject |
Edusemiotiek |
en_US |
dc.subject |
Multimodaliteit |
|
dc.subject |
Poësieonderrig |
|
dc.subject |
Geanimeerde poësiefilms |
|
dc.subject.other |
Sustainable development goals (SDGs) |
|
dc.subject.other |
SDG-04: Quality education |
|
dc.subject.other |
Education theses SDG-04 |
|
dc.subject.other |
SDG-10: Reduced inequalities |
|
dc.subject.other |
Education theses SDG-10 |
|
dc.title |
'n Edusemiotiese benadering tot multimodale poësieonderrig vir Afrikaans |
en_US |
dc.type |
Dissertation |
en_US |