Thomas, P.J. (Philippus Johannes)
(LexisNexis, 2008-05)
Die Romeinse reg het persone en sake wat deur die vyand gevang of as oorlogsbuit
geneem is, in hul oorspronklike regsposisie herstel wanneer die persone en/of sake weer
in Romeinse hande geval het. Ten aansien van roerende ...