Gids: Pretoria Dieretuin

Show simple item record

dc.contributor nikki.haw@up.ac.za en_US
dc.contributor.author Bigalke, R.
dc.date.accessioned 2023-07-21T06:05:49Z
dc.date.available 2023-07-21T06:05:49Z
dc.date.issued 1961
dc.description.abstract Die Nasionale Dieretuin van Suid-Afrika het as 'n tak van die ,,Staatsmuseum der Zuid-Afrikaansche Republiek" ontstaan, hoofsaaklik deur die beywering van wyle dr. J. W. B. Gunning. Voordat die museum in Boomstraat gebou is (nou bekend as die Ou Museum), is die verskillende versamelings in die klein marksaal op die markplein vertoon. Nou en dan het die Staatsmuseum lewende diere van die publiek gekry, met die gevolg dat die museum teen die einde van Januarie 1898 in besit van ongeveer 'n dosyn soogdiere van verskillende groottes, 'n stuk of vyftig voeltjies en twee reptiele was. Met hierdie klein versameling was dr. Gunning van plan om 'n dieretuin te stig, maar die Kuratorium het die plan nie goedgekeur nie. Dr. Gunning was egter nie ontmoedig nie en kort daarna het hy die saak weer by die Kuratorium aanhangig gemaak. Die gevolg was dat hy 'n paar eenvoudige voelhokke kon laat maak, sodat hy in staat sou wees om die groot getalle klein voels wat van tyd tot tyd deur die publiek aangebied is, aan die lewe te hou totdat hulle vir opstopping geskik was. en_US
dc.description.sponsorship Digitised by the Department of Library Services in support of open access to information, University of Pretoria, 2023 en_US
dc.format.extent 84 pages en_US
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/91567
dc.language.iso Afrikaans en_US
dc.publisher Elata Drukpers en_US
dc.relation.ispartofseries 8th edition en_US
dc.rights Copyright original printed version: Public domain en_US
dc.subject Gids en_US
dc.subject Pretoria en_US
dc.subject Dieretuin en_US
dc.subject Suid-Afrika en_US
dc.subject Nasionale Dieretuin en_US
dc.subject Fauna en_US
dc.subject Diere en_US
dc.subject Wildediere en_US
dc.subject Beskerming van wildediere en_US
dc.subject Bome en_US
dc.title Gids: Pretoria Dieretuin en_US
dc.title.alternative Die Nasionale Dieretuin van Suid-Afrika en_US
dc.type Collection en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record