dc.contributor.author |
Rabie, Delia
|
|
dc.date.accessioned |
2023-03-09T04:42:57Z |
|
dc.date.available |
2023-03-09T04:42:57Z |
|
dc.date.issued |
2022 |
|
dc.description.abstract |
Grant Andrews se Stories of Fathers, Stories of the Nation
(2021) is ’n chronologiese analise van enkele Suid-
Afrikaanse tekste waarin spesifiek narratiewe oor vaders
op die voorgrond geplaas word. Andrews benut die
nuwe historisisme en genderstudies om intensief om
te gaan met die uitbeelding van aspekte van die vaderfiguur.
Andrews beweeg met sy teoretiese bespreking
weg van wat maklik net in ’n breë oorsig van Suid-
Afrikaanse literatuur kon verval, en voeg in elke hoofstuk
eerder tot ’n verrykende gesprek toe oor enkele
romans wat kenmerkend van sig era is. Die hoofstukke
is ingedeel volgens ’n chronologiese tydlyn met apartheid
as die fokuspunt: romans wat met die opkoms van
apartheid verskyn het, romans tydens apartheid, die
oorgangsliteratuur van die 1990’s tot vroeë 2000’s, en
die meer onlangse post-oorgangsromans. |
en_US |
dc.description.department |
Afrikaans |
en_US |
dc.description.librarian |
am2023 |
en_US |
dc.description.uri |
http://www.letterkunde.up.ac.za/ |
en_US |
dc.identifier.citation |
Rabie, D. 2022, 'Stories of fathers, stories of the nation : fatherhood and paternal power in South African literature', Tydskrif vir Letterkunde, vol. 59, no. 1, pp. 121-122, doi : 10.17159/tl.v59i1.12721. |
en_US |
dc.identifier.issn |
0041-476X (print) |
|
dc.identifier.issn |
2309-9070 (online) |
|
dc.identifier.other |
10.17159/tl.v59i1.12721 |
|
dc.identifier.uri |
https://repository.up.ac.za/handle/2263/90030 |
|
dc.language.iso |
en |
en_US |
dc.publisher |
Tydskrif vir Letterkunde Assosiasie |
en_US |
dc.rights |
© 2022. This work is licensed under the Creative Commons Attribution License. |
en_US |
dc.subject |
Grant Andrews |
en_US |
dc.subject |
Historisisme |
en_US |
dc.subject |
Suid- Afrikaanse literatuur |
en_US |
dc.subject |
Post-oorgangsromans |
en_US |
dc.subject.other |
Humanities articles SDG-04 |
|
dc.subject.other |
SDG-04: Quality education |
|
dc.title |
Stories of fathers, stories of the nation : fatherhood and paternal power in South African literature |
en_US |
dc.type |
Article |
en_US |