Heritage buildings have evolved into development catalysts that, when
properly maintained, can improve their surrounding area’s liveability
while sustaining productivity in an ever-changing global context.
Unfortunately, the high uncertainty involved in preserving heritage
buildings frequently leads to over-budget projects. This article evaluates
the factors that contribute to projects being over budget and the
methods used to develop project budgets. History-based budgeting
methods, value-oriented budgeting methods, analytical budgeting
methods, and budgeting by condition description are frequently used,
while new artificial intelligence models are also emerging. In addition,
the review considers the Monte Carlo method and compares it with
artificial intelligence models. Considering the high uncertainty involved
when maintaining heritage buildings, it is concluded that the Monte
Carlo method could be a very effective tool. For this reason, it is
recommended that its use be tested on heritage building projects.
Erfenisgeboue het ontwikkel in ontwikkelingskatalisators wat wanneer
behoorlik onderhou word hul die omliggende gebiede se leefbaarheid
kan verbeter terwyl produktiwiteit in 'n voortdurend veranderende
globale konteks volgehou word. Ongelukkig lei die hoë onsekerheid
verbonde aan die bewaring van erfenisgeboue dikwels tot projekte wat
hul begroting oorskrei. Hierdie artikel evalueer die faktore wat daartoe
bydra dat projekte oorspandeer en die metodes wat gebruik word om
projekbegrotings te ontwikkel. Geskiedenisgebaseerde begrotingsmetodes,
waardegeoriënteerde begrotingsmetodes, analitiese
begrotingsmetodes en begroting volgens toestandbeskrywing word
gereeld gebruik, terwyl nuwe kunsmatige intelligensie modelle ook na
vore kom. Daarbenewens word die Monte Carlo methode oorweeg en met
kunsmatige intelligensie-modelle vergelyk. Met inagneming van die hoë
onsekerheid wat betrokke is by die instandhouding van erfenisgeboue,
word tot die gevolgtrekking gekom dat die Monte Carlo metode 'n baie
effektiewe hulpmiddel kan wees. Om hierdie rede word aanbeveel dat
die gebruik daarvan op erfenisbouprojekte getoets word.