‘Software as a Service’ (SaaS) holds various benefits for organisations;
however, SaaS solutions are not enjoying widespread adoption in South
Africa. Hence, to improve the competitiveness of South African
organisations, this study ranked SaaS adoption factors according to their
influence on a SaaS adoption decision. This novel approach from a South
African perspective implemented an integrated adoption model with the
fuzzy analytic hierarchy process (AHP) with linguistic preference
relations (LinPreRa). The top five adoption factors were found to be
trust, relative advantage, security risk, complexity, and trialability.
Implications for researchers, vendors, and end-users are also discussed.
Sagteware as ’n Diens (SanD) hou verskeie voordele vir organisasies in
maar geniet egter nie wydverspreide aanvaarding in Suid Afrika nie. Om
die mededingendheid van Suid Afrikaanse organisasies te verbeter, het
hierdie studie SanD aanvaardingsfaktore gegradeer volgens hul invloed
op ’n SanD aanvaardingsbesluit. Hierdie nuwe benadering vanuit ’n Suid
Afrikaanse perspektief het ’n geïntegreerde aanvaardingsmodel
geïmplementeer met die vae analitiese hierargie proses met taalkundige
voorkeurverhoudinge. Die navorsingsresultate dui die top vyf
aanvaardingsfaktore aan as vertroue, relatiewe voordeel,
veiligheidsrisiko, kompleksiteit en beproefbaarheid. Implikasies vir
navorsers, verskaffers en eindgebruikers word ook bespreek.