Verskeie onderwerpe word bespreek, o.a. Boere wat geweier het dat Britse burgers oor hul plase mag reis, zebras en elande wat as alternatief vir perde gebruik is, die klip voetpaaie by Wonderboom Natuurreservaat, en die effek van lig op fotografiese film en die druk van poskaarte.
Several subjects are discussed, including Boers refusing British citizens passage over their farms, zebras & eland used as alternatives to horses, the stone footpaths at Wonderboom Nature Reserve, and the effect of light on photographic film and the printing of postcards.