Fathoming the musical identity/identities of James Phillips aka Bernoldus Niemand

Show simple item record

dc.contributor.author Van Niekerk, Caroline
dc.date.accessioned 2009-02-11T14:21:40Z
dc.date.available 2009-02-11T14:21:40Z
dc.date.issued 2008
dc.description.abstract Literatuur oor musikale identiteit het in die 1990s gedy. Tog is dit opvallend dat tot op datum min mense hulle oor hulle eie musikale identiteite uitgespreek het – musici en navorsers ondersoek en skryf meestal oor ander se musikale identiteite. James Phillips het snerpende lirieke geskryf, wat diep sosiale kommentaar ingesluit het. Hy het ’n formele musiekgraad verwerf en is, as uitvoerder, wyd deur sy eweknieë as die beste ‘rock’-musikant van sy dag erken. Tog was hy gesteld op sy privaatheid, en het hom nie maklik uitgespreek as hy direk oor sake uitgevra is nie. Hy het hom beslis nie oor sy eie musikale identiteit uitgespreek nie – behalwe in terme van wat die musiek self te kenne gegee het. Was hy verward? In watter stadiums was hy James Phillips en wanneer was hy sy alter-ego Bernoldus Niemand? Was hy, in die Suid-Afrikaanse konteks, ’n Engelse of ’n (alternatiewe) Afrikaanse musikant? En kan ons moontlik meer hieroor uitvind, meer as ’n dekade na sy voortydige afsterwe? Hierdie artikel poog om dit te doen, gedeeltelik op grond van bepaalde nuwe bronne, asook ’n vergelyking van baie konflikterende sieninge in beskikbare literatuur en uit onderhoude. ENGLISH: Writings on musical identity blossomed in the 1990s, yet it is notable that to date very few people have expressed themselves on their own musical identities – musicians and researchers mostly consider and write about the musical identities of others. Despite writing biting lyrics with deep social commentary, holding a degree in music and being a performer hailed by his peers as the best South African rock musician of his day, James Phillips was a private man, non-committal when asked about things directly. He certainly did not voluntarily express himself publicly, other than through his music itself, on his musical identity. Was he confused? When was he James Phillips and when his alter-ego Bernoldus Niemand? Was he an English or an (alternative) Afrikaans South African musician? And can we possibly discover any more about all of this, more than a decade after his premature death? In this article attempts are made to do so, partly based on some new and previously untapped sources, and a comparison of many conflicting views in available literature and from interviews. en_US
dc.identifier.citation Van Niekerk, C 2008, ‘Fathoming the musical identity/identities of James Phillips aka Bernoldus Niemand’, South African Journal of Cultural History, vol. 22, no. 1, pp. 1-28. [http://www.journals.co.za/ej/ejour_culture.html] en_US
dc.identifier.issn 1018-0745
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/8881
dc.language.iso en en_US
dc.publisher South African Society of Cultural History en_US
dc.rights South African Society of Cultural History en_US
dc.subject James Phillips en_US
dc.subject Bernoldus Niemand en_US
dc.subject Musical identity en_US
dc.subject Voëlvry en_US
dc.subject Alternative Afrikaans music en_US
dc.subject South African rock music en_US
dc.subject Musikale identiteit en_US
dc.subject Alernatiewe Afrikaanse musiek en_US
dc.subject Suid-Afrikaanse rock-musiek en_US
dc.title Fathoming the musical identity/identities of James Phillips aka Bernoldus Niemand en_US
dc.title.alternative Ondersoek na die musikale identiteit(e) van James Phillips, ook bekend as Bernoldus Niemand en_US
dc.type Article en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record