Abstract:
As jy ʼn boek wil lees
wat jou om die beurt
laat lag en huil, jou in
ongeloof jou kop laat
skud, jou na jou foon laat gryp om
ongeloofwaardige feite te google
en te vind dit ís inderdaad so, alles
terwyl jy jou naels kou en wonder
wat nóg met een mens kan gebeur,
is Die heelal op my tong die boek vir
jou.