Abstract:
Stoettelers, produsente en
veekundiges word deesdae links
en regs met die term ‘genomika’
gekonfronteer. Terme soos dié
word egter nie aldag goed
verstaan nie en dikwels in die verkeerde
konteks gebruik. In hierdie artikel verduidelik
ek graag hierdie vakwoord en gee
’n bietjie agtergrond oor die algemene
beginsels van vee-genomika.