dc.contributor.author |
De Villiers, Wium P.
|
|
dc.date.accessioned |
2022-11-28T12:06:10Z |
|
dc.date.available |
2022-11-28T12:06:10Z |
|
dc.date.issued |
2021 |
|
dc.description.abstract |
Catzavelos, 'n Suid-Afrikaanse burger, het gedurende 2018 in Griekeland 'n video van
homself gemaak waarin hy die k-woord gebruik het terwyl hy juig oor die afwesigheid
van swart mense op die strand. Hy het terwyl hy in Griekeland was die video na 'n
WhatsApp groep in Suid-Afrika gestuur waarvandaan dit na sosiale media gelek het. Die
video is in Suid-Afrika deur die klaer gesien en 'n strafregtelike klag is gele. Catzavelos is
in 2019 in Suid-Afrika vir crimen injuria aangekla en skuldig bevind. Hy is ook in die
Gelykheidshof vir haatspraak aangekla en 'n boete opgele, en hy is in Griekeland strafregtelik
vervolg. Hierdie nota bevraagteken die besluit van die Suid-Afrikaanse owerhede
om strafregtelik jurisdiksie in die aangeleentheid uit te oefen, en die aanname dat die
optrede van Catzavelos aan die vereiste elemente van crimen injuria voldoen het. Daar
word ook aangevoer dat die kriminalisering van did tipe uitlatings van Catzavelos nie in
ooreenstemming is met internasionale reg, so-ook nie met die grondwetlike en statutere
benadering tot die voorkoming en verbod op haatspraak nie. |
en_US |
dc.description.department |
Mercantile Law |
en_US |
dc.description.librarian |
am2022 |
en_US |
dc.description.uri |
http://www.lexisnexis.co.za |
en_US |
dc.identifier.citation |
De Villiers, W. 2021, 'Proper prosecution and conviction or blunder? - S v Catzavelos (Randburg Magistrate's Court, convicted 5 December 2019, sentenced 28 February 2020)', Journal of Contemporary Roman Dutch Law / Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 84, no. 1, pp. 121-131. |
en_US |
dc.identifier.issn |
1682-4490 |
|
dc.identifier.uri |
https://repository.up.ac.za/handle/2263/88491 |
|
dc.language.iso |
en |
en_US |
dc.publisher |
LexisNexis |
en_US |
dc.rights |
LexisNexis |
en_US |
dc.subject |
Prosecution |
en_US |
dc.subject |
Conviction |
en_US |
dc.subject |
Blunder |
en_US |
dc.subject |
Catzavelos |
en_US |
dc.subject |
Vervolging |
en_US |
dc.subject |
Skuldigbevinding |
en_US |
dc.subject |
Flater |
en_US |
dc.title |
Proper prosecution and conviction or blunder? - S v Catzavelos (Randburg Magistrate's Court, convicted 5 December 2019, sentenced 28 February 2020) |
en_US |
dc.title.alternative |
Behoorlike vervolging en skuldigbevinding of flater? |
en_US |
dc.type |
Article |
en_US |