Revisiting mental disability in the context of sexual offences - some thoughts

Show simple item record

dc.contributor.author Stevens, G.P. (Geert Philip)
dc.date.accessioned 2022-11-28T12:05:47Z
dc.date.available 2022-11-28T12:05:47Z
dc.date.issued 2021
dc.description.abstract In hierdie bydrae word geestesgestremdheid in die konteks van seksuele misdrywe oorweeg. Die Wysigingswet op die Strafreg (Seksuele Misdrywe en Verwante Aangeleenthede) 32 van 2007 ("SMW") het op 16 Desember 2007 in werking getree. Die SMW maak vir 'n uitgebreide omskrywing van "geestesgestremdheid" voorsiening en bevat ook bepalings rakende die afwesigheid van toestemming. Artikel 57(2) van die SMW bepaal dat, sodra dit vasstaan dat 'n klaer of klaagster ten tyde van die pleeg van 'n seksuele handeling 'n persoon met 'n geestesgestremdheid was, geen toestemming regsgeldig erken sal word nie. In hierdie bydrae word oorweging geskenk aan geestesgestremdheid binne die raamwerk van die SMW, saamgelees met die bepalings rakende afwesigheid van toestemming. Dit word aangedui dat artikel 57(2) oorbodig is en dat afwesigheid van toestemming een van die omskrywingselemente van die misdrywe beslaan. Dit moet dus steeds deur die staat bo redelike twyfel bewys word. Alternatiewe benaderings word ook toegelig. Die feit dat deskundige getuienis van onskatbare waarde vir die staat en die verdediging is, ten einde geestesgestremdheid te bewys of te weerle, word laastens aangedui. en_US
dc.description.department Public Law en_US
dc.description.librarian am2022 en_US
dc.description.uri http://www.lexisnexis.co.za en_US
dc.identifier.citation Stevens, G.P. 2021, 'Revisiting mental disability in the context of sexual offences - Some thoughts', Journal of Contemporary Roman Dutch Law / Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 84, no. 1, pp. 84-94. en_US
dc.identifier.issn 1682-4490
dc.identifier.uri https://repository.up.ac.za/handle/2263/88490
dc.language.iso en en_US
dc.publisher LexisNexis en_US
dc.rights LexisNexis en_US
dc.subject Mental disability en_US
dc.subject Sexual offences en_US
dc.subject Some thoughts en_US
dc.subject Constitution en_US
dc.subject Geestesgestremdheid en_US
dc.subject Seksuele misdrywe en_US
dc.subject Enkele gedagtes en_US
dc.subject Grondwet en_US
dc.title Revisiting mental disability in the context of sexual offences - some thoughts en_US
dc.title.alternative Herbesoek van geestesgestremdheid in die konteks van seksuele misdrywe enkele gedagtes en_US
dc.type Article en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record