Revisiting the application of the doctrine of common purpose in the context of rape S v Tshabalala 2020 2 SACR 38 (CC)

Show simple item record

dc.contributor.author Stevens, G.P. (Geert Philip)
dc.contributor.author Carstens, Pieter Albert, 1960-
dc.date.accessioned 2022-11-28T12:05:41Z
dc.date.available 2022-11-28T12:05:41Z
dc.date.issued 2021
dc.description.abstract Die leerstuk van gemeenskaplike oogmerk is goed gevestig binne die raamwerk van die substantiewe strafreg in Suid-Afrika. Die leerstuk vind algemeen toepassing waar meer as een individu saam 'n misdaad pleeg. Die leerstuk het veral toepaslik geword binne die konteks van materieel omskrewe misdrywe soos moord, waar die element van oorsaaklikheid moeilik is om te bewys. In sodanige gevalle word die handeling van een individu aan die ander toegedig deur middel van die aanwending van die leerstuk van gemeenskaplike oogmerk. Die leerstuk is ook al toegepas met verwysing na misdrywe soos roof en aanranding. Die vraag of hierdie leerstuk aanwending kan vind binne die konteks van die misdaad verkragting bly egter problematies. In hierdie aantkening word die onlangse Konstitusionele Hof uitspraak waar die hof bevind het dat die leerstuk wel aanwending vind binne die konteks van gemeenregtelike verkragting, krities oorweeg. Die leerstuk van gemeenskaplike oogmerk word ge-evalueer binne die konteks van die omskrywingsaard van die misdaad verkragting beide gemeenregtelik en statuter. Ten slotte word argumente voorgehou ter onsdersteuning van die standpunt dat die leerstuk nie aanwending kan vind binne die konteks van of gemeenregtelike verkragting, of statutere verkragting soos dit tans daar uitsien nie. en_US
dc.description.department Public Law en_US
dc.description.librarian am2022 en_US
dc.description.uri http://www.lexisnexis.co.za en_US
dc.identifier.citation Stevens, G.P. & Carstens, P.A. 2021, 'Revisiting the application of the doctrine of common purpose in the context of rape S v Tshabalala 2020 2 SACR 38 (CC)', Journal of Contemporary Roman Dutch Law / Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 84, no. 2, pp. 253-264. en_US
dc.identifier.issn 1682-4490
dc.identifier.uri https://repository.up.ac.za/handle/2263/88489
dc.language.iso en en_US
dc.publisher LexisNexis en_US
dc.rights LexisNexis en_US
dc.subject Revisiting en_US
dc.subject Doctrine en_US
dc.subject Rape en_US
dc.subject Herbesoek en_US
dc.subject Leerstuk en_US
dc.subject Verkragting en_US
dc.title Revisiting the application of the doctrine of common purpose in the context of rape S v Tshabalala 2020 2 SACR 38 (CC) en_US
dc.title.alternative Herbesoek aan die leerstuk van gemeenskaplike oogmerk binne die konteks van verkragting en_US
dc.type Article en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record