dc.contributor.author |
Van Zyl, Stephanus Phillipus
|
|
dc.contributor.author |
Carney, T.R.
|
|
dc.date.accessioned |
2022-11-28T11:38:21Z |
|
dc.date.available |
2022-11-28T11:38:21Z |
|
dc.date.issued |
2021 |
|
dc.description.abstract |
Artikel 226, saamgelees met artikel 227 van die Wet op Belastingadministrasie 28 van
2011, maak daarvoor voorsiening dat 'n belastingpligtige sy nienakoming kan regstel deur
om 'n vrywillige openbaarmakingsooreekoms aansoek te doen. Ingevolge hierdie ooreenkoms
kan die belastingpligtige kwytskelding van nie-nakomingsboetes, onderstellingsboetes,
en strafregterlike vervolging ontvang. Ten einde by hierdie program baat te vind,
is dit onder andere 'n vereiste dat die belastingpligtige vrywillig met die hele sak patats
vorendag kom. In Purveyors South Africa Mine Services (Pty) Ltd v Commissioner: South
African Revenue Service (61689/2019) [2020] ZAGPPHC 404 (25 Aug 2020) het die
vraag ontstaan of die openbaarmaking van inligting wat reeds aan die kommissaris bekend
is, 'n vrywillige openbaarmaking daarstel om by die openbaarmakingsooreenkomsprogram
baat te vind. Hierdie bydrae neem die hof se uitleg en toepassing van artikels 226 en 227
van die Wet op Belastingadministrasie indringend onder die loep en kritiseer veral die
betekenis wat die hof aan die woord "viywillig" toedig. |
en_US |
dc.description.department |
Mercantile Law |
en_US |
dc.description.librarian |
am2022 |
en_US |
dc.description.uri |
http://www.lexisnexis.co.za |
en_US |
dc.identifier.citation |
Van Zyl, S.P. & Carney, T.R. 2021, 'Just how voluntary is ‘voluntary’ for purpose of a voluntary disclosure application in terms of Section 226 of the Tax Administration Act 28 of 2011?', Journal of Contemporary Roman Dutch Law / Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 84, no. 1, pp. 95-110. |
en_US |
dc.identifier.issn |
1682-4490 |
|
dc.identifier.uri |
https://repository.up.ac.za/handle/2263/88486 |
|
dc.language.iso |
en |
en_US |
dc.publisher |
LexisNexis |
en_US |
dc.rights |
LexisNexis |
en_US |
dc.subject |
Voluntary disclosure |
en_US |
dc.subject |
Section 226 |
en_US |
dc.subject |
Tax |
en_US |
dc.subject |
Tax adminstration Act 28 of 2011 |
en_US |
dc.subject |
Vrywillige openbaarmakings |
en_US |
dc.subject |
Artikel 226 |
en_US |
dc.subject |
Belasting |
en_US |
dc.subject |
Belastingadministrasiewet 28 van 2011 |
en_US |
dc.title |
Just how voluntary is ‘voluntary’ for purpose of a voluntary disclosure application in terms of Section 226 of the Tax Administration Act 28 of 2011? |
en_US |
dc.title.alternative |
Hoe vrywillig is "vrywillig" vir doeleindes van 'n vrywillige openbaarmakingsaansoek ingevolge artikel 226 van die Belastingadministrasiewet 28 van 2011? |
en_US |
dc.type |
Article |
en_US |