Before any acquired knowledge is used or adds value to the receiving project (members), it must be accepted by its recipients, leading to an increase in their positive attitudes towards, and intended use of, the acquired knowledge. To be willing to accept knowledge, the receiving project’s team members must perceive it to have value and be easy to use. The focus of this exploratory paper is to develop and empirically test relevant sub-dimensions of perceived value and ease-of-use. The sub-dimensions were identified through a literature review, and measurement scales were developed empirically by applying a well-established scale development methodology.
Voordat enige verkrygde kennis vir ʼn projek gebruik word of waarde toevoeg tot die projek en sy projeklede, moet die kennis aanvaar word deur die ontvangers daarvan. Dit sal die positiewe ingesteldheid van die ontvangers tot die kennis verhoog. As voorvereiste vir die gewilligheid om kennis te ontvang, moet die verkrygde kennis dus van waarde wees en moet dit maklik lyk vir die projeklede om die kennis te kan gebruik. Die fokus van hierdie artikel is dus om dimensies vir die meting van die gewilligheid om die verkrygde kennis te aanvaar te identifiseer en om die skalese dimensies te ontwikkel. Die dimensies is vanuit ’n literatuuroorsig identifiseer, en die skale is empiries bepaal met behulp van ʼn bewese skaal ontwikkelingsmetodologie.