Abstract:
Ronald en Lisa Bester het mekaar by Onderstepoort raakgeloop, verlief geraak en besluit om saam-saam die wereld aan te pak. Vandag is die egpaar knap veeartse en boere naby die dorpie Luckhoff in die Suid-Vrystaat.
Description:
Article originally published in VetNews/VetNuus, August 1989, the monthly magazine of the South African Veterinary Association