Argeologiese studie van die Yster-tydperkkulture op die plaas Greeefswald

Show simple item record

dc.contributor nikki.haw@up.ac.za en_US
dc.contributor.author Eloff, J. F.
dc.coverage.spatial Africa en
dc.coverage.spatial South Africa en
dc.coverage.temporal AD en
dc.date.accessioned 2022-05-26T12:53:09Z
dc.date.available 2022-05-26T12:53:09Z
dc.date.issued 1979
dc.description.abstract Die volgende verslag oor die fauna van die Greefswaldterreine is geskryf deur mev. E.A. Voigt van die Transvaal Museum. Dit vorm deel van 'n verhandeling wat sy by die Universiteit van Pretoria ingedien het vir die verkryging van 'n magistergraad in Argeologie. Die leiers vir die verhandeling was prof. J. F. Eloff en dr. C. K Brain. Die materiaal wat hierin beskryf word, is die wat tydens die opgrawings van 1971 tot 1973 gevind is, maar in TI paar gevalle is daar gebruik gemaak van vroeere vondste. Sekere gedeeltes van mev. Voigt se verhandeling het nie regstreeks betrekking op die hoofverslag wat by die RGN ingedien word nie. Daardie gedeeltes is gevolglik weggelaat en dit het sekere redaksionele wysigings vereis waarvan die volgende die belangrikste is. en_US
dc.description.sponsorship Digitised by the Department of Library Services in support of open access to information, University of Pretoria, 2021 en_US
dc.description.uri http://explore.up.ac.za/record=b en_US
dc.format.extent 21x29.7cm. 508 pages en_US
dc.identifier.uri https://repository.up.ac.za/handle/2263/85672
dc.language.iso Afrikaans en_US
dc.publisher Pretoria : Universiteit van Pretoria Dept. Argeologie, 1979. en_US
dc.relation.ispartofseries Deel 3 en_US
dc.relation.requires Adobe Reader 8 and up en
dc.rights Copyright electronic version: University of Pretoria; Copyright original version: Public domain en_US
dc.source Original book: en
dc.subject Greefswald en_US
dc.subject Tydperkkulture en_US
dc.subject Plaas en_US
dc.subject Keramiek en_US
dc.subject Argeologie en_US
dc.subject.ddc [Shelf no.]
dc.title Argeologiese studie van die Yster-tydperkkulture op die plaas Greeefswald en_US
dc.type Book en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record