dc.contributor |
nikki.haw@up.ac.za |
en_ZA |
dc.contributor.author |
Eloff, J.F.
|
|
dc.coverage.spatial |
Africa |
en |
dc.coverage.spatial |
South Africa |
en |
dc.coverage.temporal |
AD |
en |
dc.date.accessioned |
2022-03-31T13:41:23Z |
|
dc.date.available |
2022-03-31T13:41:23Z |
|
dc.date.issued |
1983 |
|
dc.description.abstract |
Een van die sleutel-ystertydperkterreine in suidelike Afrika is Mapungubwe. Die terrein is~ rotskoppie met heelwat bewoningsoorblyfsels op die kruin daarvan sowel as op die omringende valleivloer, veral aan die suidelike voet van die kop. Die terrein het sy bekendheid te danke aan goue voorwerpe wat in die eeue-oue
grafte van mense op die kop gevind is, juis toe die Zimbabwe-bouvalle die aandag van talle binnelandse en buitelandse geleerdes op die plaaslike ystertydperk gevestig het. Mapungubwe asook verskeie ander argeologiese terreine is gelee op die plaas Greefswald. Twee van die ander terreine is oak belangrik, naamlik die ystertydperkterreine K2, wat naby Mapungubwe gelee is, en die Suidelike Terras wat aan die suidelik voet van Mapungubwekop gelee is. Mapungubwekop en die Suidelike Terras is gelyktydig deur dieselfde gemeenskap bewoon. Dit is duidelik dat kontemporere en verwante gemeenskappe elders op Greefswald en op die omliggende plase in die Limpopovallei voorkom. Hoewel die bogenoemde drie woonterreine saam met die talle ander in die gebied deel vorm van 'n groot middelystertydperkkompleks in die Limpopovallei, is die Greefswaldterreine
tans die belangrikste navorsingsterreine in hierdie prehistoriese kultuurkompleks. |
en_ZA |
dc.description.sponsorship |
Digitised by the Department of Library Services in support of open access to information, University of Pretoria, 2022 |
en_ZA |
dc.description.uri |
http://explore.up.ac.za/record=b |
en_ZA |
dc.description.uri |
https://univofpretoria.on.worldcat.org/oclc/934874322 |
en_ZA |
dc.format.extent |
38 pages with covers |
en_ZA |
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/2263/84757 |
|
dc.language.iso |
Afrikaans |
en_ZA |
dc.publisher |
University of Pretoria |
en_ZA |
dc.relation.requires |
Adobe Reader 8 and up |
en |
dc.rights |
Copyright electronic version: University of Pretoria;
Copyright original version: Public domain |
en_ZA |
dc.source |
Original book: |
en |
dc.subject |
University of Pretoria |
en_ZA |
dc.subject |
Greefswaldterrein |
en_ZA |
dc.subject |
Stratgrafiese waarnemings |
en_ZA |
dc.title |
Verslag oor argeologiese navorsing op Greefswald gedurende April 1983 |
en_ZA |
dc.type |
Book |
en_ZA |