Die bestuur van onderwyserwelstand in stedelike skole in Pretoria

Show simple item record

dc.contributor.advisor Du Plessis, Andre
dc.contributor.postgraduate Kruger, Lelanie
dc.date.accessioned 2022-01-31T09:04:33Z
dc.date.available 2022-01-31T09:04:33Z
dc.date.created 2022
dc.date.issued 2021
dc.description Dissertation (MEd)--University of Pretoria, 2021. en_ZA
dc.description.abstract In hierdie navorsing word ondersoek ingestel na die rol van die skoolhoof ten opsigte van die handhawing van onderwyserwelstand. ’n Kwalitatiewe studie is by vier staatskole in Gauteng gedoen. Twee metodes is gebruik om data te versamel. Eerstens is ’n vraelys in die vorm van ’n narratiewe raamwerk opgestel en aan deelnemers gegee. Tweedens is onderhoude met die deelnemers gevoer wat semi-gestruktureerde vrae moes beantwoord. Deur die data te ontleed, te analiseer, volgens temas te klassifiseer en gevolgtrekkings te maak, is bevind dat die skoolhoof inderdaad ’n rol speel in die handhawing van onderwyserwelstand. Dit is egter nie die enigste faktor wat onderwyserwelstand beϊnvloed nie. Daar is bevind dat die skoolbestuurspan, sowel as kollegas, ouers en dissipline in die klaskamer ook ’n rol speel. en_ZA
dc.description.availability Unrestricted en_ZA
dc.description.degree MEd en_ZA
dc.description.department Education Management and Policy Studies en_ZA
dc.identifier.citation * en_ZA
dc.identifier.other A2022 en_ZA
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/83526
dc.language.iso Afrikaans en_ZA
dc.publisher University of Pretoria
dc.rights © 2022 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria.
dc.subject UCTD en_ZA
dc.subject ELMP en_ZA
dc.subject Onderwyserwelstand
dc.subject Bestuur
dc.title Die bestuur van onderwyserwelstand in stedelike skole in Pretoria en_ZA
dc.type Dissertation en_ZA


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record